Page 2 of 3

Re: Rear Recovery Hook

Posted: 31 Aug 2009 21:41
by G-MAN
Het nog twee oor. :thumbup:

Re: Rear Recovery Hook

Posted: 01 Sep 2009 22:14
by Stefan
Sal een neem, dankie. PM asb jou bank details ir my

Re: Rear Recovery Hook

Posted: 09 Sep 2009 10:57
by Izak
Ekke het my Patrol te laat gekoop. Daar is nie meer stickers nie, nou hoop ek maar daar is nog 'n haak oor.

As daar oor is sal ek ook een neem.

PM bank details as daar oor is

Izak

Re: Rear Recovery Hook

Posted: 09 Sep 2009 12:35
by Stefan
The recovery hook is excellent!! One doesn't realise how crappy the standard one is (no welds at the back) until you compare it to a decent piece of kit.

Thanks G-man!
PS. I did manage to break the powdercoating, how can I touch it up?
PPS. What size Shacle does it take?
PPPS. How about some front recovery hooks (Just in case something has to be recovered backwards ;))

Re: Rear Recovery Hook

Posted: 09 Sep 2009 20:16
by G-MAN
Hi Stefan. 20mm Pin shackle :thumbup: , so n bietjie gloss black verf en die voor cruiser hak is oppad.. :lol:

Re: Rear Recovery Hook

Posted: 10 Sep 2009 12:38
by Stefan
Ta. 20mm = 4 3/4 ton bow shackle?

Re: Rear Recovery Hook

Posted: 11 Sep 2009 22:30
by G-MAN
:thumbup: Jy ken jou shackles! :salute:

Re: Rear Recovery Hook

Posted: 12 Sep 2009 09:22
by Saltman
Gerhard

Het jy al ooit probeer om by die agterste mounting punt in te kom om'n recovery hook vas te trek?
My een nut wat aan die binnekant veronderstel is om vasgesweis te wees is weg - geen nut!
Nou wil ek een van agteraf probeer insit, maar die agterkant van die chassis is toegesweis in 'n box - geen manier wat ek kan sien om daar in te kom nie.
Wie het al 'n agerbumper van 'n 4.8 afgehaal om vir my te kan se of daar wel iewers 'n gat is om 'n nut te kan insit ?

Dankie

Re: Rear Recovery Hook

Posted: 13 Sep 2009 22:15
by Stefan
G-MAN wrote::thumbup: Jy ken jou shackles! :salute:
Ek't net gewonder want dit is 'n BAIE "snug-fit"" selfs vir 'n 4 3/4 Bowshackle. (So "snug" dat daar nie plek was vir die powdercoating nie :biggrin: )

Re: Rear Recovery Hook

Posted: 13 Sep 2009 23:08
by G-MAN
Saltman, smaak my n klein gaaitjie onder in die boks gedeelte is al opsie.Vat n 40mm holesaw in die middel so na moontlik aan agter. Hoop jy kom reg. :thumbup: