Page 2 of 2

Re: K&N Air Filter

Posted: 05 Oct 2009 09:43
by JG Shields
Die oorspronklike Nissan lugfilter is by die agente beskikbaar onder partnommer 16546VC11A @ R388-40. Sy "replacement is by MIDAS onder 'n GUD nommer ADG1010 @ R120 beskibaar. Ek hou egter maar by die Nissan filter. Die lug inlaat stelsel op hierdie enjins is die begin van alles wat in die enjin deur die ECU gemonitor en beheer word. As die lug wat by die filter ingaan 'n verkeerde lesing deur die MAF sensor stuur, word al die res van die brandstof- en boost beheer verkeerd gedoen.

Die diesel- en olie filters is iets anders en daar gebruik ek namaaksels. Nissan se diesel filter kos R620 terwyl FRAM se P5138 by Midas R190 kos. Die olie filter by Nissan kos R247 en FRAM CH9540 by Midas kos R150.

Ek het Saterdag my voertuig self gediens en sommer die EGR ook afgeblok. (Baie maklik) Ek't die boost effens afgestel volgens die "reference doc" se spesifikasie en sal nou monitor hoe dit gaan. Ek is ook besig om my "breather" deur 'n olievanger te herlei wat ek self bou.

Re: K&N Air Filter

Posted: 07 Oct 2009 11:50
by AJ Dup
Dankie ek gaan haal my filter vandag!

Re: K&N Air Filter

Posted: 29 May 2022 18:49
by SJC
Is daar n k&n filter beskikbaar vir n tb42?

Re: K&N Air Filter

Posted: 05 Jun 2022 10:08
by SJC