Page 2 of 2

Re: Sub Tank Pump/valve

Posted: 04 Jan 2013 14:33
by Kagiso II
"Convert" ??? Nie maklik nie -- maar het 'n Prado teen 1/2 prys gekry met 4600 km op [laasweek eers 10duisend oorgeslaan ... ]
Klompie goed om reg t emaak - maar die "mechanics" is nuut en dis mos maar wat di eding laat ry .. nou kan tot verby aftree datum darem n ryding he [MAAR as iemand 'n gawe patrol onder my neus kom druk vir 'n ruil .. kan ek dalk val daarvoor.

Re: Sub Tank Pump/valve

Posted: 07 Jan 2013 21:12
by Tinus lotz
christo
jy ry daai patrol te min >>>>>>>lol
die vakansie 8 keer altwee tenks vol gemaak teen 54 metikas n liter doen die som :rolling: :rolling: :rolling: :rolling: beste 4 x 4 op die moz sand weereens bewys :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: Sub Tank Pump/valve

Posted: 08 Jan 2013 00:35
by Kagiso II
Ja -- stem saam Tinus -- Agarob staan en vergaan van verlatenheid .. dalk moet ek hom ruil vir id ePrado ??? :rolling: QQQ