Page 2 of 3

Re: Ls1 convertion

Posted: 27 Dec 2012 23:09
by Tinus lotz
Was hy al op die dino gewees????

Re: Ls1 convertion

Posted: 28 Dec 2012 07:21
by tour de frans
Nee, ek kom nog by dit. Ek het meetinsrtumente in die kajuit wat ek alles monitor. Geen verstelling is nodig nie, so ek gaan net die krag toets op n dyno.

Re: Ls1 convertion

Posted: 28 Dec 2012 07:28
by Kagiso II
OooooooKyyyyyyy - krismis en kopseer en hoofpyne is nou agter ie rug

Kan ek nou daai kiekies sien ?? :oldtimer: :oldtimer:

Re: Ls1 convertion

Posted: 28 Dec 2012 19:17
by Bruin Beer
Frans,
Dit klink na 'n kuns werk.
In watter omgewing is jy?
Kan mens die monster onder oe en ore kry?
Klink na iets om waardeer te word. :clap:
Baie dankie.
Bruin Beer

Re: Ls1 convertion

Posted: 28 Dec 2012 21:10
by Tinus lotz
Plak nou n paar prentjies ons wil sien man :salute: :salute:

Re: Ls1 convertion

Posted: 29 Dec 2012 20:14
by Bruin Beer
Smaak my hy ry net arabier sous uit. :lol:
Nog niks tyd vir fotos nie.
Hier is 'n groot skare wat in groot afwagting asem op hou. :pray:

Re: Ls1 convertion

Posted: 30 Dec 2012 11:46
by Kagiso II
hy't sy kamera vir tjerrity gegee - en sy selfoon is nog uit die era voor kameras QQQ -- Geniet daai dierasie Frans man -- oompie in sy maaaaa in jaloers
en HEPPI NUWE JAAR

Re: Ls1 convertion

Posted: 19 Jan 2013 00:30
by tour de frans
Hier is n paar kiekies van die V8 in die Patrol.

Re: Ls1 convertion

Posted: 19 Jan 2013 07:10
by LSnyman
eish dit laat my bek water, sal graag daai outjie wil hoor skree, klink vir my na 'n special een die.....well done :thumbup:

Re: Ls1 convertion

Posted: 19 Jan 2013 10:46
by Kagiso II
Haijj daa Frans-man .. LOBO se enjin se big-end bearing het toe uiteindelik gees ge gee agv daai skewe crank pully wat hy moes dra ..
Het jy raad vir di eoom ? :biggrin: