Page 2 of 2

Re: Which Patrol???????

Posted: 01 Aug 2012 14:08
by martyn
Hi, if you are going for the just almost run in one (200000+-km) then act fast becouse after hes driven the cruiser for a while he will be forced to get his Trol back :rolling: :rolling:

Re: Which Patrol???????

Posted: 01 Aug 2012 14:17
by Jules
Het nou na die een van 223000 op gomboom gekyk moet sê hy lyk erg mooi, so sal dalk n erge m#erse bargain wees om wel die meer kilo een te koop, sal nog steeds probeer om iemand innie Kaap te kry om te gaan kyk

Shalom

Re: Which Patrol???????

Posted: 01 Aug 2012 14:23
by offroadbiker
Ek het toe op die een van 223000km besluit en gekoop.

Daai een van PTA - iets is nie reg nie, ek probeer al 'n week om hom te sien en elke keer het die ou 'n verskoning..... en sy stuurwiel(op die foto) lyk of hy al goed gebruik is.

Re: Which Patrol???????

Posted: 01 Aug 2012 14:36
by marakasmalan
Nou moet jy 'n bicycle en 'n ordentlike wekker gaan koop. Jy gaan so baie speel met die trol dat jou petrol budget daarmee heen is en jy gaan vroeg moet opstaan om met die fiets werk toe te ry.

Myne het nou 330 000km op en die engine is nog droog, maar die patrol eet maar 'n ou se tyd. Koop ook 'n karavaan steppie, sodat op dit kan staan en oral in die enjin-ruim kan bykom.

Koop 'n 6ton trollie-domkrag, die 2 ton soort kan nie hoog genoeg lig om die trollies te lig nie.

As die Trol gediens moet word of as jy hom wil laat deurgaan voor jy die rit Jhb toe aandurf, van dit na JB's Auto, hy is die LC ou in Stikland maar werk goed en ken ook die GQ's

Baie geluk!

Re: Which Patrol???????

Posted: 01 Aug 2012 14:43
by offroadbiker
Gelukkig ry ek elke dag van my lewe motorfiets en spaar darem daar so bietjie petrol :mytwocents:

Die Patrol is net vir so bietjie speel en vakansie, so gaan meer staan as ry :doh:

Van daar die offroad biker - my twee passies - offroad vir die 4x4 en biker vir die motorfiets :thumbup:

Re: Which Patrol???????

Posted: 01 Aug 2012 14:59
by Jules
Baie geluk mag jy derduisende kommervrye kilo's kry. Yip n mens moet maar ook op jou gutfeeling gaan, jy sal maar n paar fotos moet plaas wanneer jy eienaarskap oorneem, ten minste gaan jy n erg lekka trip terug Gauties toe vanaf die Kaap met die lorrie onder jou regter voet.

Shalom

Re: Which Patrol???????

Posted: 01 Aug 2012 15:52
by David
Baie geluk :thumbup:
marakasmalan wrote:...Koop 'n 6ton trollie-domkrag, die 2 ton soort kan nie hoog genoeg lig om die trollies te lig nie....

:lol: Marakasmalan is reg - 6 ton is dalk bietjie baie maar ten minste 3 ton - Ek het al 2 van daai 2 ton cheapies gebreek met die 'Lorrie'

Re: Which Patrol???????

Posted: 01 Aug 2012 16:00
by marakasmalan
Hallo David,

Yip, ek moet dalk net duidelik stel - ek het die 6 ton (R600) jack by litts gekoop - deesdae se tjienkie produkte is nie altyd wat hulle sê nie en ek sou nie aanbeveel om werklik 6ton met daardie ding te lig nie.

Die 2 ton was R299, maar die kwessie is nie die massa nie maar die hoogte wat die ding kan optel - ek het een of ander Ironman suspensie en as ek met die 6ton op die chassis lig hang die wiel nog steeds op die grond.

Dus, as jy 'n domkrag koop kyk net dat die ding hoog genoeg kan optel. Met die blokke was dit dieselfde probleem, moest die groter menere aanskaf anders lê die wiele steeds op die grond.

Adios

Re: Which Patrol???????

Posted: 01 Aug 2012 19:23
by Jorrie
Congratulations. :woo: I trust you will be happy and enjoy your Patrol!!!!

Re: Which Patrol???????

Posted: 03 Aug 2012 07:57
by ricster
Well done mate !!!!

QQQ QQQ :blonde: :blonde: