Page 2 of 2
Re: 2009 Patrol 4.8 GRX - proper mud flaps
Posted: 11 Jan 2012 12:54
by Adamastor
Hi Johan
Het jy die spulletjie so aanmekaargesit om dit tussen trips te kan afhaal?
Re: 2009 Patrol 4.8 GRX - proper mud flaps
Posted: 11 Jan 2012 15:35
by johanp
Hi Hannes
Ja, ek het dit spesifiek vir die trip gemaak want ons het baie grondpad gery.
Ek sal die flaps weer gebruik as ek weet ek gaan weer baie grondpad ry op my volgende trip.
Ek het ook 'n skerm gemaak wat ek voor aan die karavaan gesit het, maar dit het op die eerste stuk grondpad gebreek. Ek het nie tyd gehad om iets ordentlik te bou voor ons vertrek het nie. Ek sal volgende keer 'n stuk rubber agter op die towbar vasmaak wat die hele breedte van die Patrol sal wees. Dit sal keer dat klippe wat verby die mudflaps kom teen die karavaan spat.
Johan