Page 2 of 9
Re: Patrol Diagnostic dag
Posted: 21 Oct 2011 10:19
by ricster
sounds great
Re: Patrol Diagnostic dag
Posted: 21 Oct 2011 10:23
by Grant
Count me in
Re: Patrol Diagnostic dag
Posted: 21 Oct 2011 12:42
by AdrianPowrie
Sounds like a lekker day out!
See you guys there!
Re: Patrol Diagnostic dag
Posted: 21 Oct 2011 12:50
by Grootseun
Opkoms lyk goed manne , ek sal vanaand n form en n kaart opmaak wat ek dan sal post julle kan dit net invul en aanstuur dat ek n idee het van hoeveel voertuie ens net vir ingeval ek moet reel dat die metro begin paai sluit vir ons
Klaar gereel daar sal lekker vars boerewors rolls en koue koeldrank te koop wees ook so ons kan rustig kuier so tussen alles deur
Ook beisg om te reel dat daar dalk n uitstaller van goodies sal wees vir eye candy
Net n vraag - kom die fam saam - moet ek nie dalk dan maar n spribgkasteel of iets vir die kinders reel nie ?
Re: Patrol Diagnostic dag
Posted: 21 Oct 2011 14:52
by Tinus lotz
Count me in!!!!

Re: Patrol Diagnostic dag
Posted: 21 Oct 2011 18:21
by Obelix
Hi daar
As daar nog plek is wil ek graag my Patrol bring.
Groete
Re: Patrol Diagnostic dag
Posted: 21 Oct 2011 23:28
by Grootseun
Kerels die dag word toegewy aan julle en die venue kan maklik 60 of meer voertuie hanteer so gaan groot en vir die diesel manne kon ek ook reel dat daar n Diesel Smoke Meter sal wees - daarmee kan ons jou diesel trol se rookdigtheid meet wat dadelik vir jou sal se of jy 'rich' of ' lean' is op daai diesel
Re: Patrol Diagnostic dag
Posted: 01 Nov 2011 12:32
by johan@gea
Ok ek gaan my bes probeer om daar te wees

Re: Patrol Diagnostic dag
Posted: 01 Nov 2011 13:07
by Trailerman
Ek sal ook daar wees!!!!
Kan ek een van my Trailers uitstal??, net om die manne bietjie lus te maak vir 'n vakansie.
Groetnis
Trailerman( Offtrax )
Re: Patrol Diagnostic dag
Posted: 01 Nov 2011 15:03
by Wilfred Moore
Sal ook daar wees, 'n bietjie laat. Ek land eers so teen 10 uur vanaf Indie, maar sal graag kom kyk en leer!!
Wilfred