Page 2 of 3
Re: Patrol Vander linde conversion
Posted: 13 Jan 2011 23:48
by Kagiso II
of vervang daai tin-foil trappies met regte egte gaspyp - da' noem jy dit ROCKSLIDERS

Re: Patrol Vander linde conversion
Posted: 14 Jan 2011 21:51
by Mammoth
Hi Willie
Wat van SAC. Het jy hulle al oorweeg. Ek het stage 1 laat doen by hulle. (Air filter, chip, branches en freeflow).
Ek het die Patrol laat diens by Nissan en omtrent 100km later die conversion laat doen.
Voor - 98.9kw @ 4100 RPM en 2674N @ 2206 RPM
Na - 117.1kw @ 4139 RPM en 3118N @ 3051 RPM
Jy kan dadelik die verskil voel en hy klink tonne beter! Dis egter waar wat KagisoII se: "Jy ry agter die klank aan...." en dan help niks vir die "consumption" nie.
Ek is nie n' ou vir syfers nie maar hulle beweer 10 - 20% besparing. Het die koste van die conversion soos volg ge-"justify" vir myself.
Brandstofprys +- R 7.00/liter
Gem stadsverbruik = 5km/liter (R1.40/liter)
10% verbetering = 5.5km/liter (R1.27/liter)
Verskil = 13 cent (Prys van conversion R8300.00) so dit neem net so oor die 60 000km vir die ding om homself te betaal....as jy nie agter die klank aan ry nie!!!! Moet se die verbruik IS beter.
Bottom line - Die Troll klink baie moooi.......
Re: Patrol Vander linde conversion
Posted: 15 Jan 2011 01:45
by Kagiso II
ek's nou toetentaal vandie topic af - maar wil net uitwys - JB, daai avatar kiekie van jou, die ****^^^%$@#@# [voltooi in eie tyd] het daai wal gestaan gelyk maak [want een dom *** vent met baie gels het mets sy Prado taar afgegaan en sy hele agterbuffer afgeskeur - toe laat kom hy sy broer om te bewys 'n Tyotta KAN daar ry - en toe skeur diè se agterbuffer ook af

- en toe dreig hulle vir oom C en toe laat hy Xander daai walletjie 'afplat'
Nou het Boesman nie meer speelplek as ons gaan wild besigtig nie... bogger.
Re: Patrol Vander linde conversion
Posted: 10 Feb 2011 14:41
by Wilfred Moore
Hi All,
I received the following information from SAC Midrand:
The following mods are available for your Nissan 4.5L GRX:
Stage 1:
-Branches with s/steel free-flow exhaust system.
-Dastek programmable computer with Dyno tune (chipping)
-Sportflow performance air filter.
Stage 2
-Gas-flowed cylinder head with modified cams.
Stage 1 will give you a power increase of 15% and a fuel saving of 8% after this stage 2 will up the power to 20% with a higher torque curve and a total fuel saving of 10-12%.
Cost:
Stage 1-R9500-00
Stage 2-R10500-00
Prices are individual and inclusive of vat.
For more info please contact me.
Detlev Behrendt
Branch manager
SAC Kyalami
TEL (011) 4662050
FAX (011) 4662052
Re: Patrol Vander linde conversion
Posted: 20 Feb 2011 19:22
by johanp
Ek sal oor 'n week weet of die Van der Linde conversion werk of nie.
My Patrol gaan môre na hulle toe vir die volgende:
Gas flow cylinder head
Degree cam timing
Stainless steel free flow exhaust
Air cleaner modification
Unichip
Dyno Tune
Re: Patrol Vander linde conversion
Posted: 20 Feb 2011 19:28
by Kagiso II
Oehhhhhhhhhhh - Johannes ... BRING - oompie wil hom toetsry !!!! [maak dubbel seker daai remme en suspensie is '
cosher' nou, daai krag kan ou uitvang...

[jippp - ek IS jaloers - GENIET hom oor 'n 1000]
Re: Patrol Vander linde conversion
Posted: 21 Feb 2011 22:20
by Mammoth
Hi Johan
Jy mut laat weet wat die krag voor en na is as hy klaar is....
Nogal nuuskierig om te hoor.
Re: Patrol Vander linde conversion
Posted: 22 Feb 2011 08:22
by BABELAAS
just had the Cheetah exhaust and chip fitted, I did some phoning around as Maus was recommended and found out that Maus fit and tune the chip , but send the vehicle to Cheetah for the exhaust. I arranged for Cheetah to fit the exhaust ( R2.5k for mild steel & R4.5k for stainless) and Maus for the chip ( R2.9k) improved overall grunt, but the exhaust note is a bit loud, can't say I have seen any difference in fuel consumption, but have only done short trips,
Re: Patrol Vander linde conversion
Posted: 22 Feb 2011 12:16
by Pieter du Toit
Mooi man Johan - ons wil graag almal jou sysfers sien (die krag - nie petrol syfers nie

) - so vertel ons bietjie na die tyd asb.
Beplan julle manne om iewers n paar teer paaie te gaan oprol en n paar street racers ore aan te sit - want dit link so -

Amper so erg soos daai Trol op Youtube teen die Lamborghini - eish maar dis mooi !!!!
Groete - sien uit na die terugvoer!!
Re: Patrol Vander linde conversion
Posted: 03 Mar 2011 13:04
by johanp
Die syfers van Vanderlinde verskil van die wat in November 2010 by SAC verkry is, maar volgens die grafiek is daar 'n 21% verbetering in kw en 11.5% in Nm.
Ek kan 'n verskil voel wanneer ek wegtrek tot en met 100 tot 110 km/h maar daarna voel dit dieselfde as tevore. Ek kan wel sien dat ek langer op 120 km/h bly teen 'n bult uit met die "overdrive" aan voor ek begin om spoed te verloor. Met die o/d af is dit ook nie nodig om die petrolpedaal so diep te trap om spoed te behou nie. Die "freeflow" is baie stil en het 'n baie mooi dreuning wanneer ek die pedaal plat trap. Die enjin is ook nou baie stil, daar is nie meer "tappet" en ketting lawaai nie. Ek kan nog nie sê of die petrolmisbruik beter is nie want my regtervoet is nog te swaar.
SAC se syfers was 92kw/4000rpm en 270 Nm/3000rpm.

- SKMBT_C25011030111290.jpg (55.79 KiB) Viewed 2819 times