Re: 4.8 Tiptronic TCM trouble
Posted: 31 Mar 2010 12:56
Andries,
Nee, ek sal 'n TCM op goeie guns by iemand moet leen om te toets. Dis nogal 'n uitdaging.
Enige iemand wat al fisies aan TCM's en ECU's gewerk het sal sekerlik die job kan doen. Ek dink selfs dat dit die moeite werd is om so iemand te vra om na die TCM te kyk sonder dat ek bg toets gedoen het. Hulle sal tog sekerlik die fout kan sien en/of opspoor op hulle manier.
Aanbevelings? Ek gaan vandag met verlof en is op 12 April terug. Ek sal dan daaraan aandag gee. Ek sal jou dan bel.
Groete
JG