Welkom inni bonnel
Geluk met die aankoop
Moet nounie skaars raak nie .. julle Kaapnaars het n manier op "uit te val" ... anders moet jy maar Gatteng toe trek [al het julle nou weer baie water inni Kaap in

]
Boek daai RIVER TRIP datums .. en kom. Jy sal NIE spyt wees nie