I need some help . I replaced my tyres on the 4.8 (2010 model) and now the tyres are catching the mud flaps when I turn. How do I move the front axel forward, spacing the leading / trailing arms or is there some other way of doing it?
Dit is nie erg nie, ek sal die spacers probeer en dan sny as ek moet. Dit is dieselfde groote bande as wat ek op gehad het, die oues het nie gevang nie maar die nuwes doen wel.
Myne op my 2013 CRD, het ok gevang. Hy vang net aan die binnekant vanndie mudflap. Ek het net die hoekie gesny en toe was dit kla. Jy sny net deur die swart mudflap. Dis nie nodig om die wit arch te sny nie.
Jy draai min genoeg so skerp. Jy weet wat die oorsaak van die gegrom is. Lewe daarmee saam, so teen 10 tot 20,000 Km het die bande genoeg afgeloop om nie meer te vang nie
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!