One DEAD Patrol
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3461
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 160 times
- Contact:
Re: One DEAD Patrol
so jaaaaa - dassy di enaweek was GR-8 en ou Lobo het hom super gedra yussen 15 Tyottas, een Aisiestog en een Lenrouwir
Graad 4 roete gaan ry Saterdag en gister die "Waterfall Gorge" gat ry --
dwergie laaik daai Safari nou soi bajja, sy sê sy klap my bo-oor die laerskool se dak assik hom ooit v'koop.
Hjelllllll - mar hy swaar op petril - 4 kpl.
truhg na Agarob - Pieter, dis maar algemene gesprek op die forums om die "import" enjin te oorweeg [juis Donnerdag staan en kyk hoe glip hulle 'n Mazda 2,5 Td i ingevoerde enjin in 'n Mazda wat valves gebuig het - R 7000 teenoor mmeer as R30 000 om oor te doen
Oor Agarob het ek lank getob - en ek sou nog steeds baie graag daai 4,8 wou insit - dis net die RRR'e wat my weerhou het. En om die ou oorspronklik te hou is ook weer 'n "waarde" [soos in herverkoop] wat op die langduur beter uitwerk -
Ook, met ons uitreike wat tot 5 000 Km kan wees op 'n trip, mmaak daai brandstofrekening ook 'n groot verskil. EN ek hoef nie so baie brandstof saam te ry nie.
As ek natuurlik die kundigheid in SA kon kry wat die INFININTI V8 [Q45] daar in Agarob te maak werk - dan was dit my roete - punt en klaar maar ek weet nie van iemand wat daai elektronika gewaarborg kan laat werk nie. [Oom Kruger van Vivo kry 10 Kml op sy V8 Infiniti .. en dis nie diesel nie.]
Die "import" op Agarob beloop R36 000 en dit sluit die uithaail - insit tot by " hy loop weer" - alles in.
Ons uitreik is 31 Maart en daar is nou maar ene male netnie tyd om langer te draai nie.
So-ja, ek dink ek het nou al die "uitgange" aangeraak ? - skiet maar as daar nog vrae is?
[LAASTE ding - SAC het wel opdrag om eers te kyk of hulle GArob se eie enjin teen omtrent dieselle as di e"Import" opsie kan kan laat lewe - dan is dit keuse een.
Ek sal more weet wat aangaan

Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3461
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 160 times
- Contact:
Re: One DEAD Patrol
vinnig terugvoer - na baie oponthoud ens [lang storie, sal dit 'pen' en hier kom opplak] is Agarob nou oopbek besig om sy 'ingevoerde' enjin te kry. Hoop om hom teen volgende naweek te hê.
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
-
- Patrolman
- Posts: 789
- Joined: 18 Aug 2009 14:52
- Full Name: JG Shields
- Nickname: JG
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: Toyota Land Cruiser 105 GX 4500 EFi
- Home Language: Afrikaans
- Location: Pretoria
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3461
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 160 times
- Contact:
Re: One DEAD Patrol
Dankie JG - ek kan doen met so'n koel windjie onderlangs - mosterdsaad oukie soos ikke het altyd aanspoor noorag en soos't my voel inn laste jaar van teespoed is al die "b/l" op my gemik. Maar Job is deur syne, wie is ek om te kkla, nê???
Terloops - die HardBody loop soos 'n droom - die )(*&%(^&^(*&)) met die sleutels is gesort en altwee werk nou. Op 173 000Km nie 'n enkele rattle nie. Was ook vandag onner hom, daai ding was nog net op di estrand en by die see - nie 'n enkele kap of krap of duikie onner sy pens nie. Sy bek het 'n "pevement" hou weg..
Wel vasgestel die universals voor en agter en op die voorste proppieshaft is murtu .. sal by Oom Nick Bolton gaan laat regmaak.
Voorts het hy vandag su nuwe rimme gekry ... nou spaar vir taaijisr [tensy iemand wil borg >??? Slegs R1950 per BRIDGESTONE DUELLER 694 A/T 265/75 x 16.. vir Skankwan ??? Hy moet Mei 'n klomp toerusting en mense Botswana toe vat [want daai uitreik gebeur, al moet ek alleen gaan en my laaste spaargeld daarvoor gebruik. En daa is amper nix oor nie]
Volg asseblief ook die posts wat ek gaan opsit ivm met die Uitreik na Botwana 6 - 16 Mei 2010 ..
Oompie het julle support serious noorag vir hierdie uitreik manne - regtig, asseblief - Anders gaan hy nie plaasvind soos hoort nie.
Ewie -0 sterkte mnet Heksja boeta. Kom jy Maandag sdaam De Wild toe - ek wil kyk waartie is SKANKWAN instaat????
Terloops - die HardBody loop soos 'n droom - die )(*&%(^&^(*&)) met die sleutels is gesort en altwee werk nou. Op 173 000Km nie 'n enkele rattle nie. Was ook vandag onner hom, daai ding was nog net op di estrand en by die see - nie 'n enkele kap of krap of duikie onner sy pens nie. Sy bek het 'n "pevement" hou weg..
Wel vasgestel die universals voor en agter en op die voorste proppieshaft is murtu .. sal by Oom Nick Bolton gaan laat regmaak.
Voorts het hy vandag su nuwe rimme gekry ... nou spaar vir taaijisr [tensy iemand wil borg >??? Slegs R1950 per BRIDGESTONE DUELLER 694 A/T 265/75 x 16.. vir Skankwan ??? Hy moet Mei 'n klomp toerusting en mense Botswana toe vat [want daai uitreik gebeur, al moet ek alleen gaan en my laaste spaargeld daarvoor gebruik. En daa is amper nix oor nie]
Volg asseblief ook die posts wat ek gaan opsit ivm met die Uitreik na Botwana 6 - 16 Mei 2010 ..
Oompie het julle support serious noorag vir hierdie uitreik manne - regtig, asseblief - Anders gaan hy nie plaasvind soos hoort nie.
Ewie -0 sterkte mnet Heksja boeta. Kom jy Maandag sdaam De Wild toe - ek wil kyk waartie is SKANKWAN instaat????
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3461
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 160 times
- Contact:
Re: One DEAD Patrol
so verloop dinge maar stadig en dan skielik oordonner alles 'n mens
SKANKWAN is herdoope na BOESMAN [dwergie issi heppi nie mar sy moun okki te wuss 'ie]
Boesman het vandag [uiteindelik] sy "baargin" snorkel gekry - daar is foet met di esnorkel se ontwerpslyne - hy sit skeef - maar werk sal hy werk ... kiekies??? annerdag
AGAROB is tuis by die huis [BAIE geld later ] (daar is paar onklaargemaakte dinge maar SAC sal dit volgende week sorteer - Ek gaan more Ventersburg to emet Agarob - Camptech Trailer gaan aflewer - MOES verkoop om Agarob te betaal.
Ek gaan my gewig by Pieter ingooi en vir Nissan hof toe sleep - ek het nou ene male genoeg gehad van hulle miagtende houding teenoor die klient - ek wag steeds dat hoogwaarde heer Labowski van Nissan Kliente diens my terugbel na 39 boodkappe ..
Instussen is Silvia weg by Nissan
JG - Oompie neem jou aanbod vi daai enjin aan [sal jy my ook laat weet van die ratkas - asb?] .. as ek jou nie reeds gebel het nie ...
Dit isn kort - die langer storie en kiekies sal ek opsit soos die tyd hom voordoen

- Herrie
- Patrolman 1000+
- Posts: 2999
- Joined: 08 Apr 2009 07:17
- Full Name: Kobus Pienaar
- Nickname: Herrie
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari - Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 55 times
- Been thanked: 94 times
Re: One DEAD Patrol
Mac, hoe was jou trip met Agarob toe?
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
-
- Patrolman
- Posts: 789
- Joined: 18 Aug 2009 14:52
- Full Name: JG Shields
- Nickname: JG
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: Toyota Land Cruiser 105 GX 4500 EFi
- Home Language: Afrikaans
- Location: Pretoria
Re: One DEAD Patrol
Oom Mac, dis reg. Ek bel jou later.
Ja, vertel hoe het die Ventersburg trippie verloop met die "import" hart?

Patrol fan!
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3461
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 160 times
- Contact:
Re: One DEAD Patrol
Agarob se re-surrection was van korte duur.
Ek het SAC Diesel gebel en gese hulle moet hom kom haal, hulle enjin uithaal en my ten volle refund ... [die een moet nou eers weer mat daai een praat en wat nog ...]
Maar die ding staan so: Die kar (dis nou Agarob) trek swakker as 'n 1100 VW Beetle met een dooi silinder .... Hyundai 2,7 bakkie VOL gelaai [tot bo-oor die dak ] seil onner Agarob uit teen 'n bultjie.
Hy het so byna 4 liter olie gebruik tot op Ventersburg [net net 300 Km] En 51 liter diesel - en daai Camptech is NIE swaar nie en ook minimum windweerstand .. met die trugkom [sonder die treiler aan] gebruik hy toe ewe MEER diesel.
En my driveway is toegepis met olie - En my huwelik het 'n knou weg - en dit oor karre ..
Ek sal more hoor wat het menere Steves Auto Clinic [Centurion] Diesel te sê. Sodra ek my geld terug het gaan ek ....
Sal julle more sê

- Abri Hoffman
- Patrolman
- Posts: 526
- Joined: 30 Apr 2009 14:06
- Full Name: Abri Hoffman
- Nickname: Abri
- Home Town: Monument Park
- Current 4x4: 2013 FJ Cruiser
- Home Language: Afrikaans
- Location: Monument Park
- Been thanked: 7 times
- Contact:
Re: One DEAD Patrol

Ek voel vir oom.
Sterkte
2013 FJ Cruiser
"Jack Russel"
"Jack Russel"
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 1 guest