Ek is nou nie die forum se meganiese of engin specialist nie - maar ek gaan tog vir jou my opinie gee (na aanleiding van my eie situasie). Die kenners soos Frans, JG, Koos, Gerrit, Alan en al die ander moet eintlik vir jou antwoord.
En die moeilike kant is daar is eintlik n ja en nee antwoord - in my opinie.
Die nee antwoord - As jy reeds n probleem het met overfuelling op jou kar is daar klaar skade - dis net n kwessie van tyd en wanneer. En ongelukkig is ons modelle mos nou maar die gedoopte "handgranades!!" Tog het JG se engin eers op 275 000 km gegroet - myne daarinteen al op 145 000km.
Die Ja antwoord - As jy n probleem het gaan jy dit baie vinnig identifiseer met n EGT meter - en uiteraard kan en gaan jy jou bestuur styl dienooreenkomstig aanpas. Dit sal heel moontlik bydra tot die "stadiger" verweer van die engin - want jy is nou bewus van wat daar binne aangaan. Maar my EGT's was nie hoog of my voertuig bo normale temperatuur toe my engin "BANG" gese het nie - so daar was reeds skade en my engin was basies n "tickking time bomb".
Nou ja as hierdie blondie jou nie nou "confused" het soos n arme verkleurmannetjie op n smartie box nie dan sal niks in die lewe jou seker kan "confuse" nie!!
My

Kom manne - wat is die regte antwoord hierso???
