VHF Consideration

Bullbars, roof racks, suspensions and other accessories relating to vehicle performance
User avatar
tour de frans
Patrolman
Patrolman
Posts: 797
Joined: 03 May 2009 19:48
Been thanked: 22 times

Re: VHF Consideration

Post by tour de frans »

Hi FD, I should have made a new topic but anywhay I have a Question.
If you select this type of antenna, pillar mount is by far the best spot as the other two mount options tend to be directional and your operating range suffers.
I have a 29 mhz Tedelex, with the antenna on the front steel bumper.It seems to be I can not transmit as well as I reseive.Do I need to move it?
Thank you
Rdgs
Frans
Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy

Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
JG Shields
Patrolman
Patrolman
Posts: 789
Joined: 18 Aug 2009 14:52
Full Name: JG Shields
Nickname: JG
Home Town: Pretoria
Current 4x4: Toyota Land Cruiser 105 GX 4500 EFi
Home Language: Afrikaans
Location: Pretoria

Re: VHF Consideration

Post by JG Shields »

Frans,

Ek het ook 29Mhz Tedelex met antenna op die voor bumber. Ek het ook al gesukkel met afstand. Soms was 3km 'n lang afstand terwyl ek voorheen al op gelyk terrein meer as 100km kon gesels. Ek het aan 'n hele paar dinge gefroetel wat die probleem opgelos het. Ongelukkig weet ek nie watter een die eintlike probleem was nie.

1. Ek het gesorg dat die antenna behoorlik aan die voor bumper grond deur 'n grond draad vanaf die antenna se basis na nog 'n plek teen die chassis aan te le. Ek het ook gesorg dat my radio se monterings aan die bakwerk gegrond is.
2. Die antenna draad was voorheen gebruik vir 'n tydelike installasie en het ongetwyfeld 'n swak kontak binne in gehad op 'n plek waar hy gereeld gebuig het. Ek het die hele draad vervang.
3. My antenna was reg agter die "nudge-bar" op die bumper gemonteer. 'n Klein gedeelte van die "whip" was steeds verskuil agter die nudge-pyp. Die whip was te naby aan die pyp wat defnitief 'n invloed gehad het. Ek het 'n kort verlengstukkie gebou wat die antenna so 20cm opgelig het to naby die nudge-pyp se bokant.
4. Ek het die ou whip weggegooi en 'n nuwe een ingesit. Ek het sy lengte met die hulp van 'n vriend se "antenna analyser" bepaal in pleks van die gebruiklike SWR meter.
Patrol fan!
User avatar
tour de frans
Patrolman
Patrolman
Posts: 797
Joined: 03 May 2009 19:48
Been thanked: 22 times

Re: VHF Consideration

Post by tour de frans »

Baie dankie JG,dit help baie.My antenna sit ook agter die pyp en laag.Ek sal hom verhoog en ook die radio grond saam met die antenna.
Nog iets wat snaaks is,as ek en Pieter reg langs mekaar staan,hoor hy my maar ek nie vir hom nie.Sodra hy key dan raas my radio soos n short.As ons 10m van merkaar is werk alles baie goed.

Jg,hoe vind jy die Tedelex en waar het jy hom ingebou.Ek het die TE6000 model.Hy sit bo op my kar se dashboard,is n bietjie groot maar lyk tog in plek.Ek sal later n foto pos.
Groete
Frans
Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy

Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
User avatar
Family_Dog
Senior Member
Senior Member
Posts: 163
Joined: 02 May 2009 20:31
Full Name: Eric Skeen
Nickname: F_D
Home Town: Klerksdorp
Current 4x4: Hilux 2.7i IFS D/C
Hilux 2.2i SFA D/C
Prado 3.4 VX
Home Language: I try to be Fifty/Vyftig
Been thanked: 19 times
Contact:

Re: VHF Consideration

Post by Family_Dog »

Hi Frans,

JG has answered you very well indeed! The bumper is not a good place to mount an antenna at all, particularly a 29MHz AM radio antenna. Having said that, it very often is the most practical place to mount it.

Rule of thumb is:

The steel whip should not be shielded by any metallic surface anywhere, and should therefore be mounted as high as practically possible. Any mobile whip antenna requires a 'reflecting surface' of at least it's length squared, in order to work effectively. This reflecting surface, which must be metallic in nature, provides a ground plane for the antenna and contributes to a good RF signal radiating from the antenna.


-F_D

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4

One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, One Gold Fish
User avatar
tour de frans
Patrolman
Patrolman
Posts: 797
Joined: 03 May 2009 19:48
Been thanked: 22 times

Re: VHF Consideration

Post by tour de frans »

Thank you FD,I will go by that. :thumbup: thanks
Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy

Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
JG Shields
Patrolman
Patrolman
Posts: 789
Joined: 18 Aug 2009 14:52
Full Name: JG Shields
Nickname: JG
Home Town: Pretoria
Current 4x4: Toyota Land Cruiser 105 GX 4500 EFi
Home Language: Afrikaans
Location: Pretoria

Re: VHF Consideration

Post by JG Shields »

Frans,

Ek het ook 2 stelle MAJOR radios. Die bobbejane in Noag se ark was die "seiners" wat hulle destyds gebruik het. Hulle kom saam met my uit my boerdery dae en werk nog steeds sonder moeilikheid. Ek het onlangs 2x Tedelex stelle gekoop om ek hulle vir byna niks opgetel het en omdat ek altyd in ons konfooie radios aan party van die voertuie moet voorsien. Ek het een in my voertuig geinstalleer om te sien waartoe hulle instaat is. Jammer nog nie veel terugvoer nie.

Ek sal 'n foto plaas oor die plek waar ek myne gemonteer het teen die rathefboom "console". Dis argumenteerbaar, maar MY been raak glad nie eers daaraan wanneer ek gemaklik sit nie. Ek het met platyster 'n monteerstukkie gebou wat onder die console vasbout aan boutjies wat die rathefboom vashou. Sodoende grond hy ook goed. Die platyster gly tussen die mat en die plastiek deur. Geen gate of snyery van enige aard in enige materiaal nie.

Wat jy beskryf van jou en Pieter se radio toets langs mekaar, klink jou probleem tipies soos 'n antenna draad waarvan die kern draad iewers af is of losgegaan het in een van die koppelstukke. Koppel 'n ander antenna tydelik aan die radio, grond hom teen die bakwerk en toets weer. As die probleem steeds dieselfde is, dan is dit iets anders, maar ek twyfel.
Patrol fan!
User avatar
tour de frans
Patrolman
Patrolman
Posts: 797
Joined: 03 May 2009 19:48
Been thanked: 22 times

Re: VHF Consideration

Post by tour de frans »

Goeie Dag JG,Ek sien ek moet n bietjie aandag aan my radio/antenna gee.Baie dankie vir die hulp ek weet nou wat om te doen en waarvoor om te kyk.
Dankie FD, ek het geweet die posisie van antennas is belangrik,maar nie geweet dis so balangrik nie.
:thumbup:
Baie Dankie Manne.
Groete
Frans
Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy

Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
JG Shields
Patrolman
Patrolman
Posts: 789
Joined: 18 Aug 2009 14:52
Full Name: JG Shields
Nickname: JG
Home Town: Pretoria
Current 4x4: Toyota Land Cruiser 105 GX 4500 EFi
Home Language: Afrikaans
Location: Pretoria

Re: VHF Consideration

Post by JG Shields »

Frans, het jy die foute/probleme met jou radio opgelos? Ek is nuuskierig.
Patrol fan!
User avatar
tour de frans
Patrolman
Patrolman
Posts: 797
Joined: 03 May 2009 19:48
Been thanked: 22 times

Re: VHF Consideration

Post by tour de frans »

Goeie dag JG.
Jammer ek antwoord nou eers,is maar bedrywig.Ek het glad nie by die radio uit gekom nie,moet nog die antenna hoer skuif.Hy werk goed genoeg hoe hy nou is,maar ek wil dit tog verander,ek weet mos nou die radio kan beter.Die whip voor op die bumper is presies dieselfde as die een op die fender,wat net vir die musiek radio werk.Ek het al lus gehad om die twee te ruil en dan die verskil te sien.Hy gaan dan onmiddelik nie versperrings he soos hy nou het met die voorbumper nie.
Wat dink jy sal dit help,met n groter deel van die bonnet as n "base".Dalk werk dit die heel beste. :think:
Ek sal dit probeer en laat weet.
Groete
Frans
Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy

Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
Post Reply

Return to “18. Vehicle Accessories”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest