John (smaak my jou regte naam is Andries??)JohnDough wrote:Oh yes on the Land Cruiser Forum someone fitted a camera sourced from Top CCTV inscape town.... maybe someone down there can have a look. Pieter, ek sien op jou profile het jy al klaar n DVD voor en agter, jy sal heel moontlik die kamera se video dan op die dvd se video kan sit.
Dankie - my DVD het n external video input socket agter - so sal beslis bietjie ondersoek instel - maar nou vir eers moet die Patrol se engin regkom. Ek sal wel vir julle ouens gaan kyk by Top CCTV hoe lyk die setup - en wat die prys is en julle laat weet.
Groete