

Luv die een met die beeste agter...
Ossewa wrote:Baie Dankie aan almal wat die Swaziland 2017 -rit, so interessant gemaak het. Selfs ek, Ria Pieterse, wat soms twyfel aan is dit nou veilig of nie, het die Patrols my gewys waar Dawid wortels gegrawe het, kan hul bo-oor ry. Ek wil net die 3 Volschenk-broers bedank dat hul uit hul pad gegaan het om dit vir ons so gemaklik moontlik gemaak het, hul gasvryheid is van uitstaande waarde. As David Volschenk sê hy ry 20 voor 8, dan maak hy sodis 'n Dawidmotto, ek ken dit goed.
Desember was ons deur Lesotho en al die kinders het ook sweets gesoek. Dit is baie jammer dat toeriste hierdie bedelaar mentaliteit geskep het. Dit het so erg geraak dat ons in sekere townships selfs met klippe gegooi is.DEVOLSCHENK wrote:En almal soek "sweeties"
Users browsing this forum: No registered users and 7 guests