Praat met Dirk hy is die forum se unoffical official evens reël man ....

Miskien moet ons maar almal sê wat ons as forum graag volgende jaar wil doen dan kan Dirk almal in ag neem en dit reël
Ons probeer nie die nissan club se datums vat nie maar ons reel ons dinge n jaar vooruit ......hulle is welkom om in te val en saam te kom . Hier is n paar voorstelle van my kant a
1)bufalo gorge is n lekke naweek maby middelburg met mooi speel plek
2) swaziland moet volgende jaar gebeur
3) baie manne het gesê hulle wil n river trip doen ek is ook weer lus
4) rus de winter naweek vir volgende jaar
5) miskien baboons pass?
6)natuurlik die een wat jy voorstel
7) langnaweek by koranaberg was 3 jaar terug daar baie nice roete en kamp plek
Kom ons kyk wavoor is die manne lus en dan kan almal beplan en besluit watter hulle wil doen