Ek het vir Reynard (castos) 'n pm gestuur om meer inligting te kry....

Enige terugvoer???SJC wrote:Ja tyd is maar altyd 'n probleem. Tensy mens nie al drie ter selfde tyd doen nie.
Ek het vir Reynard (castos) 'n pm gestuur om meer inligting te kry....
Dit was maar op die advies van die VolschenksSJC wrote: PS (off topic) - reynard hulle was saam met "JK adventure" in swaziland die naweek wat ons sou gaan. Hy sê hy het gehoor van die patrol ouens wat bang geword het vir die modder en gekanselleer het..![]()
offroadbiker wrote:Onthou om asb op te volg, netnou vergeet hy van ons, wil defnitief die een inpas as volgende jaar se "river trip", so hy moet seker maak daar is 'n rivier om in te speel
Users browsing this forum: No registered users and 0 guests