Skuus dat ek nou eers terug kom. Die bumper/nudge bar is dieselfde as Ian se pa sin in hierdie thread:PaulvdMerwe wrote:Baie Nice Fanus,
Sal die Nudge bar op 2002 GRX pas?
Indien wel stuur bietjie foto van hom vir my en hoefeel jy in gedagte het.
Baie dankie
http://www.patrol4x4.co.za/viewtopic.ph ... 0&start=30
Sal later foto van myne neem.