Madman / Landy on line
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7579
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 800 times
- Been thanked: 549 times
- Michael
- Moderator
- Posts: 2479
- Joined: 05 Mar 2014 14:39
- Full Name: Michael
- Nickname: Steyn
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Patrol GU 4.2 Turbo Diesel
- Home Language: Afrikaans
- Location: Centurion, PTA
- Has thanked: 189 times
- Been thanked: 336 times
Re: Madman / Landy on line
Moenie die een vat wat tot 3bar lees nie, jy gaan idiaal met 0.8 bar boost so dis n waste. Vat eerder die een wat tot by 1.5 bar meet.
As jy een kan kry sonder vacuum sal dit beter wees
As jy een kan kry sonder vacuum sal dit beter wees
"The Just shall live by Faith" Rom1:17
Check out my build here My Patrol
And my engine rebuild here mostly engine related stuff
Check out my build here My Patrol
And my engine rebuild here mostly engine related stuff
- SJC
- Patrolman 1000+
- Posts: 3201
- Joined: 23 Nov 2014 14:20
- Full Name: SJC
- Nickname: Fanus
- Home Town: Nelspruit
- Current 4x4: 4.2 GQ (TB42)
- Home Language: Afrikaans/English
- Has thanked: 199 times
- Been thanked: 173 times
Re: Madman / Landy on line
Hierdie 2 om van te kies:
http://www.autostyle.co.za/car-accessor ... gauge.html
&
http://www.autostyle.co.za/car-accessor ... -inch.html
Wonder hoekom die R200 prys verskil
http://www.autostyle.co.za/car-accessor ... gauge.html
&
http://www.autostyle.co.za/car-accessor ... -inch.html
Wonder hoekom die R200 prys verskil
1996 Nissan Patrol 4.2 SGL
- JoshJ
- Patrolman
- Posts: 984
- Joined: 30 Nov 2013 16:16
- Full Name: Joshua Joubert
- Nickname: Joshua
- Home Town: Centurion, Gauteng
- Current 4x4: 2004 GL TD42
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 81 times
- Been thanked: 96 times
Re: Madman / Landy on line
Die R450 rand een is elektronies. Hy sit die druk ontvang om by n colector wat dan met wiring hardloop na die guage. Ek voel dis unreliable. (Moontlike calibration issues). Enigste voordeel is hy is stiller. Die mechanical guage raas biekie in die cab. Maar nie meer as muddies nie.
Being alive is a Blessing!!
Regards,
Joshua
Regards,
Joshua
- SJC
- Patrolman 1000+
- Posts: 3201
- Joined: 23 Nov 2014 14:20
- Full Name: SJC
- Nickname: Fanus
- Home Town: Nelspruit
- Current 4x4: 4.2 GQ (TB42)
- Home Language: Afrikaans/English
- Has thanked: 199 times
- Been thanked: 173 times
Re: Madman / Landy on line
Hulle het nie voorraad gehad toe ek wou koop nie. (volgens die verkoops persoon gaan hulle nie gou weer in kry nie).
So ek het nog nie 'n boost gauge in die hande gekry nie...
So ek het nog nie 'n boost gauge in die hande gekry nie...
1996 Nissan Patrol 4.2 SGL
- SJC
- Patrolman 1000+
- Posts: 3201
- Joined: 23 Nov 2014 14:20
- Full Name: SJC
- Nickname: Fanus
- Home Town: Nelspruit
- Current 4x4: 4.2 GQ (TB42)
- Home Language: Afrikaans/English
- Has thanked: 199 times
- Been thanked: 173 times
Re: Madman / Landy on line
Ek het 'n workshop gekry wat my gaan help met die madman installasie. Het reeds die EGT en oil pressure sender. Maar dink nou om sommer die ander senders ook te kry en dan gelyktydig te installeer.Michael wrote:Fanus, you can just get the EMS2 with EGT probe as a starting point and get all the extra sensors at a later stage if you dont feel like spending all the money now.
The nice thing about the Madman system is that you can upgrade it as you go
Coolant level, coolant temp, oil temp, is dit almal?
My bakkie se olie is onlangs geruil, gaan mens olie verloor wanneer die oil pressure & oil temp. sender geinstalleer word?
1996 Nissan Patrol 4.2 SGL
- SCUBA Patrol
- Senior Member
- Posts: 412
- Joined: 08 Apr 2009 11:15
- Full Name: Phillip Jacobs
- Nickname: Phillip
- Home Town: Cape Town (Stellenbosch)
- Current 4x4: Patrol 2006 3l diesel(die eerste Voetspore een)
- Home Language: Afrikaans
- Location: Cape Town, Stellenbosch (Paradyskloof)
- Has thanked: 31 times
- Been thanked: 32 times
Re: Madman / Landy on line
Fanus,
Jou Patrol het nie 'n turbo op nie so dit is als wat gemeet kan word. Anders moes jy kies tussen olie druk en turbo druk
Jou Patrol het nie 'n turbo op nie so dit is als wat gemeet kan word. Anders moes jy kies tussen olie druk en turbo druk
Phillip
2006 3l with MADMAN
2006 3l with MADMAN
- SJC
- Patrolman 1000+
- Posts: 3201
- Joined: 23 Nov 2014 14:20
- Full Name: SJC
- Nickname: Fanus
- Home Town: Nelspruit
- Current 4x4: 4.2 GQ (TB42)
- Home Language: Afrikaans/English
- Has thanked: 199 times
- Been thanked: 173 times
Re: Madman / Landy on line
Ek wil a aparte turbo boost gauge kry en liewers die olie druk met die madman meet. (het reeds oil pressure sender en egt).SCUBA Patrol wrote:Fanus,
Jou Pstrol het nie 'n turbo op nie so dit is als wat gemeet kan word. Anders moes jy kies tussen olie druk en turbo druk
(PS my patrol is 'n 4.2 turbo diesel...)
1996 Nissan Patrol 4.2 SGL
- Peter Connan
- Moderator
- Posts: 6016
- Joined: 10 Sep 2010 07:21
- Full Name: Peter Connan
- Nickname: Piet
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
- Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 1067 times
- Been thanked: 987 times
Re: Madman / Landy on line
Jy behoort nie noemenswaardig olie te verloor nie.
Onthou as die enjin af is is amper al die olie in die sump, maar die sump is nooit onder druk nie. Die sensor word gewoonlik iewers naby die oliefilter gemonteer.
Onthou as die enjin af is is amper al die olie in die sump, maar die sump is nooit onder druk nie. Die sensor word gewoonlik iewers naby die oliefilter gemonteer.
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 12 guests