

Ok laat ek so bietjie kyk na n paar dinge soos verlof en geld...... ek wil baie graag gaan, maar wil nie over commit op te veel goed nieoffroadbiker wrote:Ek sou nou juis dink jy moet saamkom om alles te toets en seker te maak dis 100%Michael wrote:Julle ouens moet dit geniet, klink baie lekker!
Dis twee weke voor my Namibia trip so ek sal nie kan saam gaan nie
So gemaakMichael wrote:Ok sit my naam maar op as "Tentative" indien moontlik
Yep, kamp is by BG vir die hele naweek. Daar is 2 roetes op die plaas om te ry. Dan kan die wat wil ook die Ribbok kloof roete gaan ry wat so 45km verder is vir 'n dag uitstappie.Schalk wrote: Sal my hardbody die roetes kan doen?
sal ook miskien saamgan net eers by die vrou hoor![]()
soo kamp die hele tyd by buffalo gorge? en brei uit na ander roetes toe.
Groete schalk
Users browsing this forum: No registered users and 1 guest