Hi David, ekt maar net genoem hoe ek voel.....

Vra net vir n Walbro 255 INTANK pomp... Even die eletriese plug pas net so op hom...
Die Walbro is nie noodwendig beter as VDO nie, VDO is top duitse produk, maar ek weet Walbro is reliable.... Made in USA, so dis maar n ford of Jeep part
Ek gaan nog 1 koop en as ek ver toer sal hy maar saam gaan as spare....
Ek moet se, ek lees van baie issue op 4.5 en 4.8s.... Die pomp ding lyk my gebeur gelydelik.... Ek dink OEM VDO pomp is plyn weg te lig vir die 4.8....
Die vorige eienaar se vir my hy het redelik teleurgesteld gewees in die 4.8.... Dis nou toe ek vir hom begin noem dat hier n fout is.... Nou is ek baie impress..... Ek kon nie n lee bees wa wat skaars 500kg weeg oor 90km/h sleep in 4de nie.... Ek moes 3de rat 4500rpm gooi om hier by 110+ te kom.... Amper die patrol weer verkoop!!!
Julle manne wie se voertuie al kilos op het, of ouerig is, vervang daai pomp, ek dink julle sal n surprise kry, veral die manne wat voel hulle voertuie is lui....