Patrol het nie krag nie.
-
- Newbie
- Posts: 6
- Joined: 03 Aug 2011 17:37
- Full Name: rabe
- Nickname: riaan
- Home Town: calvinia
- Current 4x4: Nissan Patrol 4.5 Petrol
- Home Language: afrikaans
- Been thanked: 1 time
Patrol het nie krag nie.
Ek hoop iemand kan my help.My kar wil eerstens nie idle as hy koud is nie (ek moet die engine bly ref).
As die kar loop bly hy ruk en ek kom ook nie oor 110km/h in sy vyfde rat nie.
Ek het al die sparkplugs,petrol filter en petrolpomp in die tenk vervang.
Die kar het nou 272 000km op die klok.
Kan iemand my asb. help met raad of vir my sê waarnatoe ek hom kan neem om die regte toetse te doen.

- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7590
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 802 times
- Been thanked: 562 times
Re: Patrol het nie krag nie.
Riaan dit klink vir my soos n spark probeem het jy al gekyk of die drade nie lek nie?
-
- Patrolman
- Posts: 905
- Joined: 19 Jun 2013 15:16
- Full Name: Clem Daniel
- Nickname: Clem
- Home Town: Johannesburg
- Current 4x4: Patrol 4.8
- Home Language: English
- Has thanked: 39 times
- Been thanked: 39 times
Re: Patrol het nie krag nie.
Riaan, to check plug wires, start the car in a completely dark garage with the bonnet open. If you see blue flashes and sparks your plug wires have had it. Get OEM replacements. The Bougi Cords and others don't last on a high tension system.
- Bruin Beer
- Senior Member
- Posts: 312
- Joined: 15 May 2012 19:49
- Full Name: Riaan Delport
- Nickname: Rooian
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: Nissan Patrol 4.8 GRX
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 6 times
- Been thanked: 21 times
Re: Patrol het nie krag nie.
Riaan,
As dit die 4500 is soos op jou profile is ek bevrees glo ek nie hy het HT Leads nie.
My 4.8 ( wat baie dieselfde is glo ek) het die coil pack direk op die plug.
Miskien is daar 'n coil pack wat besig is om jou moeilikheid te gee.
Ek sou die volgende prober.
Cold start die kar en laar hom so 30 sec loop en sit af.
Haal dan die vonkproppe uit en as daar een is wat swak vuur behoort hy "nat" voor te kom.
As dit nie is nie mag die iets met die cold start tedoene he.
Sterkte man.
Riaan
As dit die 4500 is soos op jou profile is ek bevrees glo ek nie hy het HT Leads nie.
My 4.8 ( wat baie dieselfde is glo ek) het die coil pack direk op die plug.
Miskien is daar 'n coil pack wat besig is om jou moeilikheid te gee.
Ek sou die volgende prober.
Cold start die kar en laar hom so 30 sec loop en sit af.
Haal dan die vonkproppe uit en as daar een is wat swak vuur behoort hy "nat" voor te kom.
As dit nie is nie mag die iets met die cold start tedoene he.
Sterkte man.
Riaan
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7590
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 802 times
- Been thanked: 562 times
Re: Patrol het nie krag nie.
Riaan ek het met graham gepraat en hy stem saam dit moet iets met spark te doen he....kyk sommer ook na die rotor en distubutor cap ook maak soos clem se....park hom in die donker en kyk ....as jy braaf is voel of jy iets sien verkieslik met n skroewe draaier of so . Grahame se nissan het nie stock van die 4.5 se drade nie maar hy het 4 stelle ingebring ....omtent 900 per stel jy kan hom bel dan pos hy dit vir jou. Gee maar n skree as jy kans kry
Groete
Tinus
Groete
Tinus
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3461
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 160 times
- Contact:
Re: Patrol het nie krag nie.
Riaan .. kyk eers na die "fuel line" oral waar dit kan knyp of kap .. klink vir oompie of jy n toegeknypte petrolpypie OF n swak konneksie na jou petrolpomp het
Vra maar vir Kobus Herrie op Safari oor daai een
Vra maar vir Kobus Herrie op Safari oor daai een
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
-
- Patrolman 1000+
- Posts: 1402
- Joined: 24 Feb 2014 15:33
- Full Name: Errol Wilken
- Nickname: Wilkie
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: 1999 4.5 GRX Nissan Patrol
2004 BMW 3.0D X5 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 69 times
- Been thanked: 92 times
Re: Patrol het nie krag nie.
Hi Riaan..ek het Jan2014 my eerste Patrol 4.5 gekoop met die selfde probleem
Ek het die ou unichip uitgehaal ,petrol filter vervang en die Patrol is nou weer koning
As jy sukkel is jy welkom om my te skakel
0825248362
Groete
Errol
Ek het die ou unichip uitgehaal ,petrol filter vervang en die Patrol is nou weer koning
As jy sukkel is jy welkom om my te skakel
0825248362
Groete
Errol
-
- Newbie
- Posts: 6
- Joined: 03 Aug 2011 17:37
- Full Name: rabe
- Nickname: riaan
- Home Town: calvinia
- Current 4x4: Nissan Patrol 4.5 Petrol
- Home Language: afrikaans
- Been thanked: 1 time
Re: Patrol het nie krag nie.
Hallo alle maters
Ek het toe die fout gekry, deur die hulp van Graham.
Tussen die intake manifold en die aircleaner is daar 'n plastiek "boks".Die ding is stukkend gebrand aan die onderkant a.g.v. die "branch" (manifold) wat die kar op het.
Ek hoop dit gaan nog manne vorentoe help.
Dankie Thinus vir jou bystand.
As enige Patrol manne ooit in Middelpos/Tankwa of Calvinia omgewing rondry kom sê hallo.
Dit sal waardeer word.
Groete Riaan
Ek het toe die fout gekry, deur die hulp van Graham.
Tussen die intake manifold en die aircleaner is daar 'n plastiek "boks".Die ding is stukkend gebrand aan die onderkant a.g.v. die "branch" (manifold) wat die kar op het.
Ek hoop dit gaan nog manne vorentoe help.
Dankie Thinus vir jou bystand.
As enige Patrol manne ooit in Middelpos/Tankwa of Calvinia omgewing rondry kom sê hallo.
Dit sal waardeer word.
Groete Riaan
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7590
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 802 times
- Been thanked: 562 times
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 0 guests