My Coopers is op - en donner maar hulle is MASSIVE!!!! En my TPMS is ook in en werk soos n bom!!!

Het nog net vir n quick spin tot op so 130km/h gegaan op die N1 - maar sover is ek baie baie baie happy!!!


En my speedo is nou nog die akkuraatse wat hy nog ooit was!!!

Op die 265/75/16 het my lesings as volg gelyk:
60 clock - 56 gps
80 clock - 75 gps
100 clock - 94 gps
120 clock - 112 gps
130 clock - 118 gps!!!

Nou vandag met die 305's het ek op 80, 100 en 130 km/h net 1 km/h lesing minder op die gps gehad as clock spoed - en op al 3 daai speeds - so dis so naby en akkuraat soos donner aan n vloek woord!!!! En so akkuraat as wat mens hom met die voet kan hou op die clock. Dis glad nie bad nie!!!
Sal later foto's post - maar dit lyk IMPRESSIVE!!!! - Of ek dink so.
