Die 'lever' wat die klappie oop en toe skuif het losgehaak - nou maak dit nie oop nie.
Kyk eers voor in die enjinkompartement of die pypies nog in plek is. ?
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
Fred, die Patrols se heater kry die heeltyd water deur, dus moet die probleem te doen he met die flappe wat die lugvloeie beheer. Hulle word deur solenoids beheer, so ek sou se begin soek by die fuses, dan soek jy krag by die solenoids...
Fred my kjent -- oompi jou een beduie .. As die silinderhead gaan jaag daai temperatuur van die enjin in KOOK mode in .. soveel so dat jou aircon nie eens werk nie :-)
Issi jou probleem nie -- kyk wat laat daai klappies oop en toe gaan, dis die culprit.
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
Voel die heater hoses wat van dei engine na die kajuit gaan , (obviously nadat die engien warm is) As hulle warm is weet jy die fout le nie daar nie maar by die deurtjie wat lug vloei oor die heater matrix toelaat.
AndriesS wrote:Voel die heater hoses wat van dei engine na die kajuit gaan , (obviously nadat die engien warm is) As hulle warm is weet jy die fout le nie daar nie maar by die deurtjie wat lug vloei oor die heater matrix toelaat.
Het jy n manual aircon of climate control?
So ver ek kon sien is daai n gl hulle het mos net aircon of verbeel ek my alweer???