Grooter Bande
-
- Junior Member
- Posts: 15
- Joined: 16 Aug 2009 22:50
- Full Name: Jacques Maguire
- Nickname: jmag
- Home Town: Pinetown
- Current 4x4: Ford Ranger 2.5tdi 2007
- Home Language: Afrikaans
Re: Grooter Bande
Pieter, tour de frans,
Baie dankie vir julle raad, ek het ongelukkig reeds die maxxis bande bestel, so ek gan maar met dit moet leef vir die volgende paar ( duisend ) kms. Het toe bsluit op 285/75/R16 Big Horns, het dit gekry vir R1885.00 per band, dis nog sonder balansering ens.

- JohnBoyZA
- Site Admin
- Posts: 1339
- Joined: 02 Apr 2009 14:34
- Full Name: John Murray
- Nickname: John Boy
- Home Town: Bloubergstrand
- Current 4x4: Patrol GRX 4.8
- Home Language: Afrikaans/English
- Location: Big Bay, Cape Town
- Has thanked: 1046 times
- Been thanked: 231 times
Re: Grooter Bande
Ja man, maar is darem n paar manne wat goeie opinies het oor Maxxis.
En soos jou naam se, JMag maar ;-)
En soos jou naam se, JMag maar ;-)
Nissan Patrol, GRX, 4.8 (GU Y61)
- Tjaart
- Senior Member
- Posts: 329
- Joined: 29 May 2009 16:08
- Full Name: Tjaart Janse van Rensburg
- Nickname: TJ
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: Patrol 4500 GRX
2000 - Home Language: Afrikaans
- Location: Pretoria
- Been thanked: 2 times
Re: Grooter Bande
Pieter
Daai 305 tires, gaan hulle nie binne jou wheel arches raak as jy draai of articulate nie? Sal jy die arches moet vergroot? Ek dink dit gaan rerig baie mooi lyk. Jy moet fotos stuur sodra jy kan.
Ek het Maxxis Bighorns op. Rerig baie lekker bande. Sterk en duursaam. Ek sal seker 60K km uit hulle kry, dalk bietjie meer. Ek ry baie klip en sand, en hulle perform uitstekend. Ek moet se, ek is baie gelukkig met hulle!!

- Attachments
-
- Bighorns.jpg (137.99 KiB) Viewed 2589 times
THE BRAVE
says
Aut PATROL aut nihil
Aut vincere aut mori
says
Aut PATROL aut nihil
Aut vincere aut mori
- Pieter du Toit
- Patrolman
- Posts: 762
- Joined: 06 May 2009 15:04
- Full Name: Pieter Joubert du Toit
- Nickname: PJ of ook Whitey
- Home Town: Welgemoed
- Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
- Home Language: Afrikaans
- Location: Cape Town
- Been thanked: 6 times
Re: Grooter Bande
Hello Tjaart,
Ek het my voertuig laat toets - vir articulation en draai - en volgens die bande kenners sal ek nie n probleem he nie en ook nie nodig he om enige iets te vergroot of probleme met skuur he nie. So ek hoop vir hulle part hulle is reg - anders gaan hulle met n probleem sit!!
Hierdie blondie kan verkeerdom raak as n man vir my gese het dit sal werk en dit werk nie - so ek gaan op die kenners se woord.
Tjaart ek onthou uit vorige postings dat jy die Maxxis bande het - en ek het geweet jy gaan nie baie van my post hou nie. Ek weet ook dat jy baie gelukkig is met hulle. Maar soos Frans gese het - hy het hulle ook en is nie baie belukkig nie - so het ook Ian Abrahamson en ook G-Man al gekla oor die Maxxis. En daar is nog ander ook wat al gekla het - make no mistake nie so seer oor die performance nie - meer oor die pad geraas, vibrasie na rotering, min km's en nou deesdae ook hul prys!! Blykbaar (volgens wat Maxxis eienaars se) is dit n gesukkel om n Maxxis gebalanseer te kry.
Kyk ek het self gekyk na die Maxxis 305's - maar ek het gedog die prys sal heelwat beter wees as die Coopers - dan sou ek dit self ernstig oorweeg het. Maar vir n R100 rand of minder per band dan koop ek maar eerder die een wat ek ken en weet waarvan ek van hou. En dan is dit ook die verkrygbaarheid van Maxxis wat my af gesit het - ek het omtrent al wat n tyre dealer is in die Kaap gebel - en meer as die helfte het nog nie eers van Maxxis in n 4x4 band gehoor nie - motorbikes ja maar nie 4x4's nie. Miskien maar weer deel van die Sl(k)aapstad sindroom jong!!!
Sodra ek die bande gekry en op het sal ek fotos post - "before" en "after" - want ek het nou die std 265/70/16 Cooper S/T's op. As alles goed gaan behoort dit by volgende week hier te wees - Dunlop het gese einde Sept!!!
I will keep you posted!!!

Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
- Tjaart
- Senior Member
- Posts: 329
- Joined: 29 May 2009 16:08
- Full Name: Tjaart Janse van Rensburg
- Nickname: TJ
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: Patrol 4500 GRX
2000 - Home Language: Afrikaans
- Location: Pretoria
- Been thanked: 2 times
Re: Grooter Bande
Pieter
Dis goeie nuus. Ek wil graag by jou hoor watter breedte rim jy gaan gebruik? Gerbuik jy nog jou standaard Patrol rims? dis mos 8J rims? Ek wil ook groter bande kry. Verkieslik 'n stel pad bande en dan 'n stel off road bande. maar ons mag maar droom.
EK wil graag 'n meer all terrain band kry. Wat is die Coopers wat jy nou gaan opsit? mud terrains of all terrains. Ek sien dat my Patrol kort 'n groter stel bande....
Dis goeie nuus. Ek wil graag by jou hoor watter breedte rim jy gaan gebruik? Gerbuik jy nog jou standaard Patrol rims? dis mos 8J rims? Ek wil ook groter bande kry. Verkieslik 'n stel pad bande en dan 'n stel off road bande. maar ons mag maar droom.
EK wil graag 'n meer all terrain band kry. Wat is die Coopers wat jy nou gaan opsit? mud terrains of all terrains. Ek sien dat my Patrol kort 'n groter stel bande....

THE BRAVE
says
Aut PATROL aut nihil
Aut vincere aut mori
says
Aut PATROL aut nihil
Aut vincere aut mori
- Pieter du Toit
- Patrolman
- Posts: 762
- Joined: 06 May 2009 15:04
- Full Name: Pieter Joubert du Toit
- Nickname: PJ of ook Whitey
- Home Town: Welgemoed
- Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
- Home Language: Afrikaans
- Location: Cape Town
- Been thanked: 6 times
Re: Grooter Bande
Hello Tjaart,
Die 305's wat ek opsit is die STT's - maw mud terrain tyres. Die rim is nog my std Patrol mag en ja dis die 8J rims. Ek stem saam met daai drome van jou - maar donnerdag dis vrek baie pt om elke keer bande om te ruil - so ja ek weet nog nie wat ek met my 265/75/16 (Cooper ST - all terrain) gaan doen wat afkom nie want hulle het nog vrek baie loop vlak oor!! Sal maar eers hou vir "emergencies" - of so iets. Oorweeg dit ook om hul op my conquerer trailor te sit - hy het slegs 245/70/16 op - sal maar sien.
Het juis net gister met Johan Tyre gepraat en as alles goed gaan behoort die container van Dunlop hopenlik dalk teen Vrydag hier te wees - maar sal jou op hoogte hou!!
Die 305's wat ek opsit is die STT's - maw mud terrain tyres. Die rim is nog my std Patrol mag en ja dis die 8J rims. Ek stem saam met daai drome van jou - maar donnerdag dis vrek baie pt om elke keer bande om te ruil - so ja ek weet nog nie wat ek met my 265/75/16 (Cooper ST - all terrain) gaan doen wat afkom nie want hulle het nog vrek baie loop vlak oor!! Sal maar eers hou vir "emergencies" - of so iets. Oorweeg dit ook om hul op my conquerer trailor te sit - hy het slegs 245/70/16 op - sal maar sien.
Het juis net gister met Johan Tyre gepraat en as alles goed gaan behoort die container van Dunlop hopenlik dalk teen Vrydag hier te wees - maar sal jou op hoogte hou!!
Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
- Tjaart
- Senior Member
- Posts: 329
- Joined: 29 May 2009 16:08
- Full Name: Tjaart Janse van Rensburg
- Nickname: TJ
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: Patrol 4500 GRX
2000 - Home Language: Afrikaans
- Location: Pretoria
- Been thanked: 2 times
Re: Grooter Bande
Yo!
Ek is al opgewonde vir jou part!!! Kan nie wag om dit te sien nie!!
Ek is al opgewonde vir jou part!!! Kan nie wag om dit te sien nie!!
THE BRAVE
says
Aut PATROL aut nihil
Aut vincere aut mori
says
Aut PATROL aut nihil
Aut vincere aut mori
- Pieter du Toit
- Patrolman
- Posts: 762
- Joined: 06 May 2009 15:04
- Full Name: Pieter Joubert du Toit
- Nickname: PJ of ook Whitey
- Home Town: Welgemoed
- Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
- Home Language: Afrikaans
- Location: Cape Town
- Been thanked: 6 times
Re: Grooter Bande

Blassoppie gaan more oggend in - ek gaan nooit slaap vannag nie!!
Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
- G-MAN
- Patrolman 1000+
- Posts: 1097
- Joined: 02 May 2009 19:50
- Full Name: A.G.HOLMES
- Nickname: G-MAN
- Home Town: Cape Town, Noordhoek
- Current 4x4: PATROL 4.8 GRX 2008, PATROL 4.8 GRX 2007, PATROL 4.8 GRX 2006, Defender 90 2.8i...
- Home Language: Engels
- Location: Cape Town, Noordhoek.
- Has thanked: 3 times
- Been thanked: 9 times
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 3 guests