Ben sit gloeilampies in die Patrol body.Jorrie wrote:Alex
Waar het jy jou agterligte gekry?
Ek kon gevra het vir ekstra liggies in die bumpers (soos wat Nico met Beast I gedoen het), maar ek het gereken dit is onnodig en net ekstra geld.
So dit is net die body (eerder as die bumper) se liggies wat nou werk.