

Die goed is mos so skaars soos hoender tande, en die steelers is heel van die pad af met hulle pryse
Differentials.martyn wrote:As hirdie soutie maag vra. Waat is n diwwe?![]()
Duckitt, dit is erg en maak my bietjie bang dat ek nie te veel krag wil gooi nie.duckitt wrote:Ja julle lees reg ek het dit reg gekry om alby diwwe te buig ! en glo my dit was nie snaaks nie !
![]()
![]()
Die goed is mos so skaars soos hoender tande, en die steelers is heel van die pad af met hulle pryse
Users browsing this forum: No registered users and 2 guests