My nuwe speelding

Please tell us about yourself :-)
User avatar
Grant
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1269
Joined: 29 Apr 2009 14:52
Full Name: Francis
Nickname: Grant
Home Town: Rosendal
Current 4x4: 2020 70 Series V8 LC
Hilux 2,4 4x4 SC Dakar
Home Language: English
Location: Eastern Free State
Has thanked: 3 times
Been thanked: 26 times

Re: My nuwe speelding

Post by Grant »

Dit lyk nou bag gat.

33" is nie a probleem nie maar stel voor jy kry a paar flaps, veral voor. My troll with the standrd mud flats still gets pepered on the rear wheel arches.
V8 Power

You can't expect to be old and wise
if you were never young and crazy
User avatar
marakasmalan
Senior Member
Senior Member
Posts: 321
Joined: 20 Oct 2010 17:22
Full Name: Marnus Malan
Nickname: marakasmalan
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: '94 Patrol SGL
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 4 times
Been thanked: 16 times

Re: My nuwe speelding

Post by marakasmalan »

Ek het my mudflaps juis verloor agv die 33" bande - reverse in gras en dan een nag se gespook in die sneeu.

Waar is Duckitt? Het jy nie een of ander slim plan met die mudflaps gemaak nie?
User avatar
Kagiso II
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3461
Joined: 10 Jun 2009 16:58
Full Name: Mac Mc Menamin
Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
Home Town: BrentwoodPark, Benoni
Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe]
Home Language: AFRIKAANS
Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
Has thanked: 299 times
Been thanked: 160 times
Contact:

Re: My nuwe speelding

Post by Kagiso II »

Duckit hang bal in Mauritius .. re-peat hanni-moen as jy my vra

Maar daar is 'n patent wat Oompi 'n eeu of wat gelede op een vanni web blaaije geplak het -- Daai pizzi is doot so hettie weer die prentjie nie - maar die beginsel werk so:
oneraan jou mudflap maak jy dun ketting vas [smal strokie flat bar met "eyelett" inni middel -- dan, onner jou baampir sny jy "T" vormige slooitjie in - Nou, haak jy daai kettingkie ini T sloot in [sit 'n knop aan sy end sodat hy nie uittrek nie -- en waar jy ROF rof gaan of reverse, trek jy daai flap op met die ketting so hoog jy wil [omtrent waterpas] en haak net die ketting in die T sloot

[sal IEMAND wat KAN teken die ding teken asb ????]
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
User avatar
marakasmalan
Senior Member
Senior Member
Posts: 321
Joined: 20 Oct 2010 17:22
Full Name: Marnus Malan
Nickname: marakasmalan
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: '94 Patrol SGL
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 4 times
Been thanked: 16 times

Re: My nuwe speelding

Post by marakasmalan »

Kyk na die verskil tussen my L en r, die fotos is minder as 'n uur uitmekaar geneem, en die R foto na die L foto.
sonder mudflap voor:
IMG_0217.jpg
IMG_0217.jpg (156.73 KiB) Viewed 2100 times
(Links is my voorste modderskerm weg en regs is my agterste modderskerm weg)

Met mudflap voor:
IMG_0205.jpg
IMG_0205.jpg (122.48 KiB) Viewed 2100 times
En ook om te wys die plastiek fenders om die modderskerm werk ook:
IMG_0189.jpg
IMG_0189.jpg (46.49 KiB) Viewed 2100 times
Halfpad deur die vakansie toe die geld vir petrol op is :)
IMG_0275.JPG
IMG_0275.JPG (154.82 KiB) Viewed 2100 times
Lundean's nek pas 23:00 08-08-2012
DSCF6438.JPG
DSCF6438.JPG (99.57 KiB) Viewed 2100 times
User avatar
marakasmalan
Senior Member
Senior Member
Posts: 321
Joined: 20 Oct 2010 17:22
Full Name: Marnus Malan
Nickname: marakasmalan
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: '94 Patrol SGL
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 4 times
Been thanked: 16 times

Re: My nuwe speelding

Post by marakasmalan »

Peter, post dalk 'n fototjie van jou patent, 'n funksionele benadering maar ek hou nogal van daardie ene.
User avatar
Kagiso II
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3461
Joined: 10 Jun 2009 16:58
Full Name: Mac Mc Menamin
Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
Home Town: BrentwoodPark, Benoni
Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe]
Home Language: AFRIKAANS
Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
Has thanked: 299 times
Been thanked: 160 times
Contact:

Re: My nuwe speelding

Post by Kagiso II »

Get the pictjaa' ???
Mud flap savers xOompiMac.JPG
Mud flap savers xOompiMac.JPG (22.28 KiB) Viewed 2096 times
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
User avatar
marakasmalan
Senior Member
Senior Member
Posts: 321
Joined: 20 Oct 2010 17:22
Full Name: Marnus Malan
Nickname: marakasmalan
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: '94 Patrol SGL
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 4 times
Been thanked: 16 times

Re: My nuwe speelding

Post by marakasmalan »

Yip, dankie Oom!

Dink dis die toekoms daardie.
User avatar
Kagiso II
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3461
Joined: 10 Jun 2009 16:58
Full Name: Mac Mc Menamin
Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
Home Town: BrentwoodPark, Benoni
Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe]
Home Language: AFRIKAANS
Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
Has thanked: 299 times
Been thanked: 160 times
Contact:

Re: My nuwe speelding

Post by Kagiso II »

dis die neukery -- ek kan die goed "uitdink" maar nie teken nie -- en dus ook nie maak nie - en ook nie patent nie -- en da kom anner d**** w***** en p[leg met my planne [soos daai vent wat die kit inni flap gepak het .. en paar anner :doh: :doh: :doh:

maar hirri ene .. ? Jy kan maar maak
Dink tog ek moet vir P C ompraat om paar te maak ???
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
User avatar
offroadbiker
Moderator
Posts: 2859
Joined: 25 Jul 2012 08:36
Full Name: Dirk de Clerk
Nickname: ORB
Home Town: Krugersdorp
Current 4x4: Patrol GQ 4.2 ST
Home Language: Afrikaans/English
Location: Krugersdorp
Has thanked: 189 times
Been thanked: 270 times

Re: My nuwe speelding

Post by offroadbiker »

Beplanning was om binnekant klaar te maak, maar soos altyd het daar iets voorgeval en het die tyd my alweer ingehaal :doh:

MAAR, daar was darem vordering, die deure is almal klaar net so bietjie gom hier en daar, al die "los" panele agter is gefit - so dis basies die console tussen die voorste sitpleke en rondom die ratte en dan die sitplekke - behoort dit gedurende die week klaar te kry :pray: .

Die elektriese fensters werk 100% en het ook die klank stelsel opgekoppel en DAMN nie te sleg nie hy kan darem so bietjie geraas maak :woo:
Attachments
001.jpg
001.jpg (371.86 KiB) Viewed 2065 times
002.jpg
002.jpg (315.35 KiB) Viewed 2065 times
003.jpg
003.jpg (342.86 KiB) Viewed 2065 times
004.jpg
004.jpg (339.98 KiB) Viewed 2065 times
Dirk
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
User avatar
offroadbiker
Moderator
Posts: 2859
Joined: 25 Jul 2012 08:36
Full Name: Dirk de Clerk
Nickname: ORB
Home Town: Krugersdorp
Current 4x4: Patrol GQ 4.2 ST
Home Language: Afrikaans/English
Location: Krugersdorp
Has thanked: 189 times
Been thanked: 270 times

Re: My nuwe speelding

Post by offroadbiker »

Moet se die agterste "plastiek" wat nie -oorgedoen- is nie steek nou baeie sleg af, so sal maar sodra daar weer paa sente los is dit ook maar laat oordoen.
Attachments
006.jpg
006.jpg (366.8 KiB) Viewed 2065 times
008.jpg
008.jpg (342.91 KiB) Viewed 2065 times
Dirk
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
Post Reply

Return to “28. Introduce Yourself”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest