Tinus het ook veduidelik van goeie en slegte "jumper cambles". Mooi na myne gaan kyk en lyk die goed of hulle dik draad in het en goed gemaak is het ook hulle leemtes. Iewers in die nabye toekoms gaan ek my eie bou.
Ander ding om in gedagte te hou is om nie dadelik die kar te probeer aanskakel as die battery dood was nie, los eers die kabels rukkie op om hulle kans te gee om die battery bietjie te laai, anders plaas jy baie stremming op die batterey.
Baie dankie, Thank you verry Blerry Much vir al die insette.

