Ek sal ingedagte hou. Maar ek dink nie jy moet asem ophou nie, ek sien baie uit na my Coopers.
As jy nuwe bande gekry het, kan ek dalk een van jou ou bande "deps" met $$$$ vir 'n eksta (6de) spaaarwiel.
Laat my beter voel dat jy weer Coopers STT sou opgesit het en veral die 305's.

Mooi loop