Hello allemal
Het uiteindelik by die huis ge-arive, net betyds om te sien hoe vermorsel die Great White die Stommers. Ons was toe 5 Patrols, Ek , Gerrit, Pieter en Thys. Pierre Pille het laat gekom en op sy eie gery en Donald weens werk verpligtinge het dit nioe gemaak nie. My Patrol is die enigste een van die klomp wat nie BFG KM2 Muddies op het nie, moet sê ek het nogals spesiaal gevoel
Interresant hoe die GQ nie nodig het om in 4x4 te wees om die Difflock te aktiveer nie, ek moet sê hierdie Pecs solenoid wat ek ingesit het skop onmiddelik in,met die crossaxle area met my amazing flex kon ek amper in 4x2 dit maak maar moes toe difflock insit om te voltooi.
Hier is so n klompie pics

- Pieter van As se diesel
- DSC02756.JPG (81.67 KiB) Viewed 1774 times

- Thys van der Merwe se diesel
- DSC02779.JPG (42.63 KiB) Viewed 1774 times

- Gerrit stadig oor die klippertjies
- DSC02798.JPG (96.45 KiB) Viewed 1774 times

- Difflock off cross axle lekka diep gate
- DSC02799.JPG (61.09 KiB) Viewed 1774 times

- Showing some lekka flex en Gerrit lyk onbekommerd Patrol maak dit so maklik
- DSC02806.JPG (61.43 KiB) Viewed 1774 times

- Gerrit flexing bietjie spiere
- DSC02795.JPG (58.85 KiB) Viewed 1774 times
Sal nou nog plaas
Shalom