Die avonture van Gerrie en Lobo
- Strandblom
- Junior Member
- Posts: 18
- Joined: 03 Jun 2011 15:21
- Full Name: Jacques du Plooy
- Nickname: Jacques
- Home Town: Cape Town
- Current 4x4: '03 Nissan Patrol 4.8 GRX
- Home Language: Afrikaans
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Gerrie, ek het so paar maande gelede 'n stel afgetrap met my 4.8 GRX, die ding het ook so stadig gedraai en wou later niks meer doen nie. Ek laat waai toe en gaan koop te duurste 'n nuwe battery. Moeilik was ek toe ek met groot vaart die nuwe battery insit en daar maak hy nog steeds net so hu-hu-hu. Ek toets toe die battery en die ding lyk vol gelaai. Buurman stap toe oor toe hy hoor ek brom. Die sê toe ek moet die starter laat check, sowaar die brushes was klaar, vinnig nuwes laat insit vir R250 en toe is dit klopdisselboom. 'n Starter wat se brushes klaar is klink presies soos 'n pap battery.
- Gerrie
- Senior Member
- Posts: 261
- Joined: 24 Jan 2011 08:52
- Full Name: Gerrie van Eeden
- Nickname: Gerrie
- Home Town: Cape Town
- Current 4x4: Igor a 1989 Toyota Hilux.
- Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 1 time
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Die starter en alternator sal dalkk die maklikste wees om te vervang - plug n play?
- Peter Connan
- Moderator
- Posts: 6138
- Joined: 10 Sep 2010 07:21
- Full Name: Peter Connan
- Nickname: Piet
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
- Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 1124 times
- Been thanked: 1038 times
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Gerrie, ek weet ek het dit al gese, maar ek se dit weer.
Moenie net voor die voet vervang nie, toets eers! Jy kan duisende rande spandeer aan goed vervang voor jy die probleem kry.
As die battery se stroomsterkte meer as omtrent 12.5v is voor jy probeer start, en hy sak nie laer as 12v terwyl jy probeer start nie, is dit nie die battery nie, maar die starter.
As jy hom eers aan die loop kry, en die voltage op die battery meet dan hoer as 13.5v, is die alternator nie die probleem nie.
Jy kan 'n goedkoop multimeter koop wat die tipe goed doen, en meer, vir minder as die prys van 'n stel borsels vir jou starter.
En dan gebruik jy daardie selfde multimeter om jou ICV te toets. Jy sit hom op Resistance (die ohm-tekentjie), en meet of die resistance verander terwyl jy hom beweeg.

Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
- Gerrie
- Senior Member
- Posts: 261
- Joined: 24 Jan 2011 08:52
- Full Name: Gerrie van Eeden
- Nickname: Gerrie
- Home Town: Cape Town
- Current 4x4: Igor a 1989 Toyota Hilux.
- Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 1 time
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Dankie Peter - gelukkig eht ek 'n starter en alternator van oom Mac gekry - ek kan net nei onthou of hy gese het daar is probleem met di ebestaandes of hy het net toevallig die spares gehad nie? So om dit te vervang gaan my nie 'n plaas se prys kos nie... heelmoontlik net arbeid...
Maar die hartseer ding is dat ek ook nie eers die naweek daaraan gaan kan werk nie, want ek is by Moegatle vir hulle 10de verjaardag...
So hierdie probleempie sal seker eers volgende naweek opgelos kan word...
Maar die hartseer ding is dat ek ook nie eers die naweek daaraan gaan kan werk nie, want ek is by Moegatle vir hulle 10de verjaardag...
So hierdie probleempie sal seker eers volgende naweek opgelos kan word...
- Gerrie
- Senior Member
- Posts: 261
- Joined: 24 Jan 2011 08:52
- Full Name: Gerrie van Eeden
- Nickname: Gerrie
- Home Town: Cape Town
- Current 4x4: Igor a 1989 Toyota Hilux.
- Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 1 time
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Oraait - ek het gou 'n multimeter gaan koop (sommer 'n cheapie) en ek het 'n abtterylaaier wat ek vanaand kan leen... kom ons kyk of ek die probleem so kan opspoor...
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3461
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 160 times
- Contact:
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Beter nog - bring hom hier en kom kry vir jou 'n Camry
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
- Herrie
- Patrolman 1000+
- Posts: 2999
- Joined: 08 Apr 2009 07:17
- Full Name: Kobus Pienaar
- Nickname: Herrie
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari - Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 55 times
- Been thanked: 94 times
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Ek het ook al 'n soortgelyke probleem met my Safari en Patrol gehad.
Het die Safari se starter vervang en die Patrol starter se brushes en die probleem was opgelos. Ek vermoed die probleem met die Safari was toe ek by Chloorkop deur die water probeer ry het en hy in die water gevrek het, het ek hom gestart terwyl die starter onder die water was wat hom toe beskadig het.

Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
- Gerrie
- Senior Member
- Posts: 261
- Joined: 24 Jan 2011 08:52
- Full Name: Gerrie van Eeden
- Nickname: Gerrie
- Home Town: Cape Town
- Current 4x4: Igor a 1989 Toyota Hilux.
- Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 1 time
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Oraait - ek het toe vir my 'n multimeter gekry en Lobo begin druk en prik.
Eerste het ek die battery heeltemal ontkoppel - en toe die multimeter op die pole gedruk. Die lesing was toe so om en by 10V en ek het in my beperkte kennis gereken dit moet seker 'n bietjie meer as dit wees - toe haal ek maar die battery uit en koppel hom aan die laaier (wat ek by iemand geleen het) en laat hom vir so twee ure laai - net om te sien. Toe, na twee ure, maak ek hom weer los en toets hom - toe is hy baie nader aan 14V - wat ek ook mos reken reg moet wees.
Ek laai hom toe weer in Lobo in en daar start die ou robbies weer. Ek los hom toe vir so tien minute om te idle (onthou - dit gebeur nou mos teen 2000rpm want die idle control valve is stukkend) en maak die battery weer vas en al daai lekker pret. Ek toets ook toe weer emt die multimeter wat Peter gesê het en sy lesing bly konstant op omtrent 13.5V...
So klim ek toe vanoggend vol meod in hom en gelukkig, o so gelukkig, swaai hy en vat (na so 5 probeerlsae wat ek aan die koue toeskryf).
So Lobo lives to fight another day... Kom ons kyk wat gooi die ou robbies volgende na my kant toe.

Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 1 guest