Die avonture van Gerrie en Lobo

Showcase your baby
firessafari
Senior Member
Senior Member
Posts: 60
Joined: 12 Oct 2009 14:05
Full Name: Johan van Vuuren
Nickname: Johan
Home Town: Krugersdorp
Current 4x4: Safari s/w
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 7 times

Re: Die avonture van Gerrie en Lobo

Post by firessafari »

Sien jy nou hoekom ek 'n Weber opgesit het. Dink nou net dit moes in die middel van nowhere gebeur het
Johan
User avatar
ChristoSlang
Patrolman
Patrolman
Posts: 896
Joined: 07 Apr 2009 16:54
Full Name: Christo van Rensburg
Nickname: ChristoSlang
Home Town: Pretoria, ZA
Current 4x4: Nissan 4.2 GL Patrol
Home Language: Afrikaans
Location: Garsfontein, Pretoria
Has thanked: 29 times
Been thanked: 136 times

Re: Die avonture van Gerrie en Lobo

Post by ChristoSlang »

Gerrie, ek het my Opels se ICV goeters sommer reg gedokter met carb cleaner...

Haal hom af, spuit hom vol daarvan, gou sy openinge met jou handpalms toe en skud hom asof jy vir hom kwaad is! Gooi die carb cleaner uit, maak seker sy binnegoed beweeg mooi glad & sonder haakplekke en sit hom terug. Maak ook seker al sy lugpype sit mooi styf vas, anders gaan die engine glad nie lekker idle nie.

PS: Ek neem nou maar aan die ICV se elektrics is nog OK, anders gaan al die skoonmakery niks help nie :rolleyes:
Christo (the snake man)
1998 4.2 GL Patrol (Chuck Norris)
2007 350Z twin-turbo coupe (Batmobile)
Image
User avatar
Gerrie
Senior Member
Senior Member
Posts: 261
Joined: 24 Jan 2011 08:52
Full Name: Gerrie van Eeden
Nickname: Gerrie
Home Town: Cape Town
Current 4x4: Igor a 1989 Toyota Hilux.
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 1 time

Re: Die avonture van Gerrie en Lobo

Post by Gerrie »

Dis die ding - ek het die valve al met carb cleaner, engien cleaner en die works probeer skoonmaak - ek skud dat ek lyk asof ek op 'n 12000 volt draad getrap het, maar die ding steek vas - dis hoekom ek oortuig is hy is kas toe... ek het hom ook getoets deur krag na hom toe te stuur direk vand ie battery af en hy doen net mooi niks... so sy dae is getel - daarom soek ek 'n nuwe een...
Ja, 'n carb sou dalk die probleem opgelos het, maar dit help nie nou nie - die EFI is daar om te bly...
User avatar
Gerrie
Senior Member
Senior Member
Posts: 261
Joined: 24 Jan 2011 08:52
Full Name: Gerrie van Eeden
Nickname: Gerrie
Home Town: Cape Town
Current 4x4: Igor a 1989 Toyota Hilux.
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 1 time

Re: Die avonture van Gerrie en Lobo

Post by Gerrie »

So toe ek nou gisteraand by die huis kom het ek weer probeer om Lobo te laat loop... :naughty: Hy wou nie. Ek het die fuse gecheck en alles is daar nog reg.
Die enjin het geswaai eenkeer, geloop en toe het ek hom afgesit om die petrol-klappie oop te maak sodat ek kan sien of daar genoeg petrol in is. (daar is)
Toe ek weer probeer toe wou hy net mooi niks doen nie. Ek neem toe maar aan dis die battery - maar selfs met jumpers wat vir 5 minute opgekoppel is van my vrou se Golfie af wou Lobo niks doen nie - so hy is nou dood. En ek draai nou weer terug na gatvol se kant toe... :helpsign:
User avatar
Tinus lotz
Moderator
Posts: 7590
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 802 times
Been thanked: 562 times

Re: Die avonture van Gerrie en Lobo

Post by Tinus lotz »

Laai eers die battery vol met n charger en kyk dan weer het jy n multi meter?
User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 6138
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 1124 times
Been thanked: 1038 times

Re: Die avonture van Gerrie en Lobo

Post by Peter Connan »

Gerrie, definieer asseblief "wou Lobo niks doen nie"?

As hy glad nie wou swaai nie, of net klik-klik-klik maak, is dit verseker die battery. Jumpers is moeilik, meeste van die wat mens koop se klampe en drade is van materiaal gemaak wat te dun is om genoeg stroom te dra om die werk te doen. Jy se ook nie, het jou vrou se golfie geloop? Dit help gewoonlik baie.

Ek het al biae kere gesien dat veral elektronise ontsteking en brandstofinspuiting karre sukkel om te start as die battery aan die pap kant is. Dis asof die knormoer al die krag vat en daar nie genoeg oor is om die blikbryne reg te laat werk nie.

Ek moes self vanmore my kar "jump". As dit koud is, lewer 'n battery baie minder krag as normaal. Wat interesant is, die hele somer nog start my kar met die eerste draai. Dis nou nadat ek die choke uittrek en die pedaal twee keer pomp. Maar nou met die battery wat sukkel, draai hy sonder om enige teken van lewe te toon, totdat ek die sleutel los, dan hoes-hoes hy so twee keer en gee op. Die volgende probeerslag se hy net klik...

Van daai Idle Control Valve, as die ouens wat hom daar ingesit het nie vir jou kan se waar hulle hom gekry het nie, is daar net een raad, en dit vat tyd. Dit is om hom te vat en vir elke onderdelewinkel-ou en skrootwerf te gaan kuier: "het jy al ooit so iets gesien Meneer?".
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
User avatar
Gerrie
Senior Member
Senior Member
Posts: 261
Joined: 24 Jan 2011 08:52
Full Name: Gerrie van Eeden
Nickname: Gerrie
Home Town: Cape Town
Current 4x4: Igor a 1989 Toyota Hilux.
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 1 time

Re: Die avonture van Gerrie en Lobo

Post by Gerrie »

Wat my pla is dat hy geswaai en geloop het, toe ek hom afsit en daarna weer wou aansit wou hy niks weet nie - so ek dink nie die battery is die groot probleem nie... dalk laai die alternator nie emer lekker nie en is dit tyd vir 'n nuwe een - Oom Mac, daai alternator wat oom saamgegee het - is hy nuwer of wat?

Peter, hy "hu, hu" so asof hy wil swaai, maar doen nie. Dis nei net 'n klik soos gewoonlik emt 'n pap battery nie - dit is wat my laat wonder. Hy het eers so paar keer geswaai maar wou nie vat nie, en toe begin hy net so swaai-swaai hu-hu maak - wat my ook laat dink dis die battery - maar as hy mos eers gevat het, hoekom sal hy direk daarna nie wil vat nie?
Ja, my vrou se Golfie het geloop met haar wat dikbek binne-in sit en hom so bietjie rev...
Ek sal vanaand gou hoor of ek by iemand in die Strand 'n batterylaaier kan leen en die battery propvol laai... dalk maar kyk vir 'n nuwe battery - wat kos die goed deesdae?
User avatar
Alex Roux
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2668
Joined: 11 Jul 2011 10:54
Full Name: Alexander Roux
Nickname: Calculator
Home Town: Johannesburg
Current 4x4: 2004 GU 3TDi (Lexus) - aka "Witblits" (sold)
2005: GU TD42 - aka "Masewa"
1996: GQ TB48 conversion - aka "Skilpad"
1993: GQ SWB TB42 - aka "Shortie"
1985: MQ Patrol (Safari) SD33 - aka "Toro"
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 60 times
Been thanked: 255 times

Re: Die avonture van Gerrie en Lobo

Post by Alex Roux »

My trol kry tweekeer 'n week kans om sy litte los te maak.
Dan spaar ek mos petrol.
Vanoggend 7vm(teen 5 grade celsius) was dit sy beurt, na hy 4 dae gestaan het.
En het maar gesukkel om aan die gang te kom. Op 'n warm oggend gaan dit baie makliker.
Skilpad, Shortie, Toro & Masewa
User avatar
Kagiso II
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3461
Joined: 10 Jun 2009 16:58
Full Name: Mac Mc Menamin
Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
Home Town: BrentwoodPark, Benoni
Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe]
Home Language: AFRIKAANS
Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
Has thanked: 299 times
Been thanked: 160 times
Contact:

Re: Die avonture van Gerrie en Lobo

Post by Kagiso II »

Gerkjie - kjyk die datum op Lobo se bettrie -- is hy al jaar oud< ????

Annerding -0 wikkel weer bikki daai draad en daai geel fuse [spuit sommer ELECRO CLEAN op hom

kyk bikki of die outoppi se battery pole skoon is [haal af - maak skoon met WARM water en koeksoda]

vat Maggie se haardroër - stel op medium hitte, blaas die battery so minuut of 3 [dalk vergeet die m**&%$nt dis winter ] en swaai hom dan ?

Is die distributer mooi stewig op sy plek? hy het al los gewoel ...

Loer onner die "dash" .. is al die "ignition drade" op hulle se plekke?



:rolling: -- maak seker jy start hom met sy eie sleutel en nie die Golfie se sleutel nie :woo: :rolling: :rolling: :rolling:
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 6138
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 1124 times
Been thanked: 1038 times

Re: Die avonture van Gerrie en Lobo

Post by Peter Connan »

Gerrie, as hy gestart het op die eerste draai, moet hy vir omtrent tien minute loop om net weer te laai tot op dieselfde vlak wat die battery was voor hy gestart het.

MAW daai eerste start se loop was heel moontlik nie lank genoeg om die battery op standaard te kry nie?

Ek dink ook jy moet dringend vir jouself 'n multimeter iewers leen bedel of steel, dit sal dit tog soveel makliker maak om probleme te identifiseer?
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
Post Reply

Return to “08a. Your Patrol”

Who is online

Users browsing this forum: AdrianPowrie and 1 guest