Ek het dringnd 'n FS5R50B ratkas nodig met die volgende ratios:
1ste: 4.262
2de: 2.455
3de: 1.488
4de: 1.00
5de: 0.850
Dis die kaste wat op die TB45E en TD42T pick-up/wagon gebruik is.
As ek die ratkas kan kry wat op die TB48DE handrat gebruik is, sal dit ook werk.
Enige iemand wat weet waar ek so iets kan kry laat my asb weet.
Wanted Urgently: Gearbox
- duckitt
- Senior Member
- Posts: 145
- Joined: 24 Jul 2009 10:44
- Full Name: Charles
- Nickname: Charles
- Home Town: Cape Town
- Current 4x4: 4.8 GQ Patrol 4x4 & 1996 (4.8) SGL GU was n 4.2 Petrol
- Home Language: Afrikaans
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7590
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 802 times
- Been thanked: 562 times
Re: Wanted Urgently: Gearbox
Daar het drie by Raka gele ek sal hoor ek het al van hulle vir hom verkoop
-
- Senior Member
- Posts: 245
- Joined: 14 Jul 2009 10:36
- Full Name: Sias le Roux
- Nickname: Sias
- Home Town: Potchefstroom
- Current 4x4: None (for now)
- Home Language: Afrikaans
- Location: Potchefstroom
- Been thanked: 5 times
Re: Wanted Urgently: Gearbox
Charles - Hy moet in die 84 Patrol in wat ek oorgedoen het. Ek het 'n 4.5 daar ingesit, maar die ratkas het skade opgedoen en nou moet ek dit vervang.
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7590
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 802 times
- Been thanked: 562 times
Re: Wanted Urgently: Gearbox
Sias
Daar is 2 beskikbaar in centorion hulle le by raka
Hy se hy soek 4 k vir altwee bel my dan reel ons 083twee 9 zewe 8 0 een drie
Daar is 2 beskikbaar in centorion hulle le by raka
Hy se hy soek 4 k vir altwee bel my dan reel ons 083twee 9 zewe 8 0 een drie
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 1 guest