BOTSWANA Uitreik: 27 Apr - 5 Mei
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3461
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 160 times
- Contact:
BOTSWANA Uitreik: 27 Apr - 5 Mei
Tyd vir Gebed - Nog nooit het ek so "onvoorbereid" gevoel voor 'n uitreik as die komende Uitreik Botswana toe.
Ons moet Donderdag 26e 'pak en laai' en Vrydag more vroeg vroeg in die pad val.
Ons het nie genoeg fondse gekry om iewers oor te slaap nioe, so ons moet deurdruk na New Xanagas met een stoot.
Die span bestaan uit 2e jaar Teologie studente van Tukkies - wat nog NOOIT in die velde was nie. 1 Venda, 2 Sotho en 2 Tswana kjenners, en ek en Leroy.
Ons het minder klere ingekry as wat aanvanklik gereken is, fondse is tot op die been om selfs brandstof by te bring.
Maar New Xanagas, hier kom ons .. en julle wat knus hier tyuis bly???
Voorbidding, asseblief: Veilige reis heen en weer; Eenheid in die Groep[Span soos Gawie sê] en bowenal - 'n Geseende Uitreik dat SY Boodskap by di eharte sal uitkom wat HY voorberei het.
Dankie vir elkeen. BAIE Dankie

Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
- Peter Connan
- Moderator
- Posts: 6138
- Joined: 10 Sep 2010 07:21
- Full Name: Peter Connan
- Nickname: Piet
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
- Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 1124 times
- Been thanked: 1038 times
Re: BOTSWANA Uitreik: 27 Apr - 5 Mei
Oom Mac, ek het 'n stuk of 10 hemde vir jou.
Hoe kry ek dit by jou?
Hoe kry ek dit by jou?
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
- Herrie
- Patrolman 1000+
- Posts: 2999
- Joined: 08 Apr 2009 07:17
- Full Name: Kobus Pienaar
- Nickname: Herrie
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari - Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 55 times
- Been thanked: 94 times
Re: BOTSWANA Uitreik: 27 Apr - 5 Mei
Sterkte Mac!
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
- Grootseun
- Patrolman
- Posts: 563
- Joined: 28 Sep 2011 08:18
- Full Name: Driko Henningse
- Nickname: Grootseun
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: 2001 3.0 TDI Patrol
2006 3.3v6 Kingcab ( 4x2 ) on 33" ( sold )
2012 Navara Kingcab 4x2 2.5 tdi - Home Language: Afrikaans
- Location: Centurion
- Been thanked: 1 time
Re: BOTSWANA Uitreik: 27 Apr - 5 Mei
Sterkte Oompie , ons bid vir julle uitreik
2001 9.4 Patrol DI GRX
Bigger Intercooler
Oil Catch Can
PC Bash Plates
More Mods to follow
Bigger Intercooler
Oil Catch Can
PC Bash Plates
More Mods to follow
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3461
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 160 times
- Contact:
Re: BOTSWANA Uitreik: 27 Apr - 5 Mei
Vrinne, Vrininne Boetas en Sussies - Dubbel-op met die gebed asseblief .. Die een voertuig het vanaand onttrek vir die Uitreik a.gv werkslading: - nou soek ek dringend OF nog 'n dubbelkap bakkie of stasiewa [Sani/Pajero/Prado/Patrol/ Croozer] met drywer om die studente te vervoer met die uitreik .. en die 1 Mei terug te kom met hulle, want van die oukies moet werk of klasdraf die 2 e Mei.
Brandstof koste is gedek. Hoe lyk dit?
Kom nou manne - dis vakansiedae ??
Brandstof koste is gedek. Hoe lyk dit?
Kom nou manne - dis vakansiedae ??
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3461
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 160 times
- Contact:
Re: BOTSWANA Uitreik: 27 Apr - 5 Mei
- Oompie sal bel --Peter Connan wrote:Oom Mac, ek het 'n stuk of 10 hemde vir jou.
Hoe kry ek dit by jou?
eintlik moes ek by jou kon uitkom MAAR Ben is nognie klaar met Boezman nie .. nou trippel ek rond.
En soos jy kan sien, die "hulpvervoer" het kop uit getrek [te veel kontrakte gekry .. se hy] en nou kan hy nie "wegkom" nie..
Hoe lyk dit - wil jy nie kom saamry nie?
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
- Peter Connan
- Moderator
- Posts: 6138
- Joined: 10 Sep 2010 07:21
- Full Name: Peter Connan
- Nickname: Piet
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
- Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 1124 times
- Been thanked: 1038 times
Re: BOTSWANA Uitreik: 27 Apr - 5 Mei
Is reg Oom Mac, wat het ek nodig?Kagiso II wrote:- Oompie sal bel --Peter Connan wrote:Oom Mac, ek het 'n stuk of 10 hemde vir jou.
Hoe kry ek dit by jou?
eintlik moes ek by jou kon uitkom MAAR Ben is nognie klaar met Boezman nie .. nou trippel ek rond.
En soos jy kan sien, die "hulpvervoer" het kop uit getrek [te veel kontrakte gekry .. se hy] en nou kan hy nie "wegkom" nie..
Hoe lyk dit - wil jy nie kom saamry nie?
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
- Alex Roux
- Patrolman 1000+
- Posts: 2668
- Joined: 11 Jul 2011 10:54
- Full Name: Alexander Roux
- Nickname: Calculator
- Home Town: Johannesburg
- Current 4x4: 2004 GU 3TDi (Lexus) - aka "Witblits" (sold)
2005: GU TD42 - aka "Masewa"
1996: GQ TB48 conversion - aka "Skilpad"
1993: GQ SWB TB42 - aka "Shortie"
1985: MQ Patrol (Safari) SD33 - aka "Toro" - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 60 times
- Been thanked: 255 times
Re: BOTSWANA Uitreik: 27 Apr - 5 Mei
Sterkte Oom
Ons "Dink" aan julle dat alles vlot sal verloop.
Ek het nog te veel charity wat by die huis begin om saam te kan gaan. Andersins dreig ek nog om te join, een van hierdie dae...
Ons "Dink" aan julle dat alles vlot sal verloop.
Ek het nog te veel charity wat by die huis begin om saam te kan gaan. Andersins dreig ek nog om te join, een van hierdie dae...
Skilpad, Shortie, Toro & Masewa
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3461
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 160 times
- Contact:
Re: BOTSWANA Uitreik: 27 Apr - 5 Mei
Noodroep oproep terugvoer:
Boezman het uiteindelik sy baampir en ligte op en hy staan uit-en-tuis, reg vir die langpad.
Jonge Jacques Pienaar [seun van vriend Kobus Pienaar aka Herrie op Safari] het hand opgesteek, HY gaan saam - en hy leen Ma se Pajero, so daar is sitplek vir al 5 die studente..
Die uitreik gaan voort !!!
Jotto en P/Ter Connan het ook aangebied - BAIE dankie manne, maar ek hou julle op "bystand"
DV pak en laai ons more, en Vrydag oggen tussen 4 en 5 val ons in die pad - 1200 Km na New Xanagas.
Dan het ek die vrymoedigheid om vir julle te vra - hou die uitreik in Voorbidding, asb??
Thanx en DANKIE ammal
Boezman het uiteindelik sy baampir en ligte op en hy staan uit-en-tuis, reg vir die langpad.
Jonge Jacques Pienaar [seun van vriend Kobus Pienaar aka Herrie op Safari] het hand opgesteek, HY gaan saam - en hy leen Ma se Pajero, so daar is sitplek vir al 5 die studente..
Die uitreik gaan voort !!!
Jotto en P/Ter Connan het ook aangebied - BAIE dankie manne, maar ek hou julle op "bystand"
DV pak en laai ons more, en Vrydag oggen tussen 4 en 5 val ons in die pad - 1200 Km na New Xanagas.
Dan het ek die vrymoedigheid om vir julle te vra - hou die uitreik in Voorbidding, asb??
Thanx en DANKIE ammal
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
- Grant
- Patrolman 1000+
- Posts: 1269
- Joined: 29 Apr 2009 14:52
- Full Name: Francis
- Nickname: Grant
- Home Town: Rosendal
- Current 4x4: 2020 70 Series V8 LC
Hilux 2,4 4x4 SC Dakar - Home Language: English
- Location: Eastern Free State
- Has thanked: 3 times
- Been thanked: 26 times
Re: BOTSWANA Uitreik: 27 Apr - 5 Mei

V8 Power
You can't expect to be old and wise
if you were never young and crazy
You can't expect to be old and wise
if you were never young and crazy
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 1 guest