Die avonture van Gerrie en Lobo
- Peter Connan
- Moderator
- Posts: 6138
- Joined: 10 Sep 2010 07:21
- Full Name: Peter Connan
- Nickname: Piet
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
- Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 1124 times
- Been thanked: 1038 times
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Gerrie, ek verstaan jou probleem, maar benader dit gewoonlik self van die ander kant af:
Dit waarmee jy hom vervang, het jy geen kennis van nie. Hoe kan jy dan vertoue in hom he? As dit 'n nuwe voertuig is, goed en wel, dan kry jy 'n waarborg, maar dit help jou nie wanneer hy breek (en die forums is vol stories van nuwe karre wat breek ook, kyk maar) om terug by die huis te kom nie. Maar sover ek weet het jy nie geld vir iets nuuts nie. So jy sit dan heel moontlik met nog erger probleme.

Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3461
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 160 times
- Contact:
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Nou vra jy die verkeerde ou -- onthou, ek het 'n emosionele belang in di eou krok ..
Assik kyk na Gumtree se advertensies [en by die liegterye verbylees] kan hy R45000 gevra en gekry word [net daai fuel injection ombouing is bykans R10 000 werd] -
Assik kyk na Gumtree se advertensies [en by die liegterye verbylees] kan hy R45000 gevra en gekry word [net daai fuel injection ombouing is bykans R10 000 werd] -
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
-
- Senior Member
- Posts: 361
- Joined: 10 Oct 2011 14:20
- Full Name: Charles Fry
- Nickname: Charlie
- Home Town: Robertson
- Current 4x4: Patrol 4.5
- Home Language: English
- Location: Robertson
- Has thanked: 83 times
- Been thanked: 41 times
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Hi Gerrie, ek is n soutie (daar is n verskoning) en ek het jou storie van Gerrie en Lobbo regtig genit. Ek stem 100 percent met Pieter saam, jy het amper alles met die enjine gedoen en geleer, nou om die voertuig te verkoop sal nie die beste wees, liewer ry hom en toets hom vir n rik en sien as hy poef maak. ek is seker die probleem is nou opgelos. A par vra as ek mag, het jy die gatte waar die boude gestrip weer getap om skoon te maak? omdat as stikies van die ou bolt nog in die gat sit sal die neewe bolt nie heltamaal vas maak en sal weer loos kom.
Diem Dulcem Habes
Have a good day
Have a good day
- Gerrie
- Senior Member
- Posts: 261
- Joined: 24 Jan 2011 08:52
- Full Name: Gerrie van Eeden
- Nickname: Gerrie
- Home Town: Cape Town
- Current 4x4: Igor a 1989 Toyota Hilux.
- Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 1 time
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Op hierdie stadium staan dinge so (meer om my vrou gelukkig te maak). Lobo is tentatief te koop, maar vir my om hom te laat gaan meot daar aan die volgende vereistes voldoen word. Ek moet die prys vir hom kry wat ek vra - geen onderhandeling. Ek moet dan vir daai geld die volgende dag 'n ryding met soortgelyke vermoëns kan koop. Dis dit, geen onderhandeling oor dit nie.martyn wrote:Hi Gerrie, ek is n soutie (daar is n verskoning) en ek het jou storie van Gerrie en Lobbo regtig genit. Ek stem 100 percent met Pieter saam, jy het amper alles met die enjine gedoen en geleer, nou om die voertuig te verkoop sal nie die beste wees, liewer ry hom en toets hom vir n rik en sien as hy poef maak. ek is seker die probleem is nou opgelos. A par vra as ek mag, het jy die gatte waar die boude gestrip weer getap om skoon te maak? omdat as stikies van die ou bolt nog in die gat sit sal die neewe bolt nie heltamaal vas maak en sal weer loos kom.
hy loop nou weer en kruip so stukkie vir stukkie weer in my hart in - die storm is verby! "Maaaaaaaaaaaaa, dis nie meer winter in my hart!" (soos ou Carike Keuzenkamp mos gesing het!)

Ja Martyn, ons het darem die gate mooi skoongemaak. Nou wil ek hoor - van sy vorige olie-lek dae af is die onderstel en ondrkant vna die enjin 'n redelike oliegemors? Kan ek dit laat steamclean of hoe gaan ek dit afkry?

- Herrie
- Patrolman 1000+
- Posts: 2999
- Joined: 08 Apr 2009 07:17
- Full Name: Kobus Pienaar
- Nickname: Herrie
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari - Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 55 times
- Been thanked: 94 times
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Los die olie - want dan roes hy nie daar by die see nie 

Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
- Alex Roux
- Patrolman 1000+
- Posts: 2668
- Joined: 11 Jul 2011 10:54
- Full Name: Alexander Roux
- Nickname: Calculator
- Home Town: Johannesburg
- Current 4x4: 2004 GU 3TDi (Lexus) - aka "Witblits" (sold)
2005: GU TD42 - aka "Masewa"
1996: GQ TB48 conversion - aka "Skilpad"
1993: GQ SWB TB42 - aka "Shortie"
1985: MQ Patrol (Safari) SD33 - aka "Toro" - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 60 times
- Been thanked: 255 times
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Gerrie
My (baie) beskeie opinie is soos volg:
Hoe ouer die kar, hoe eenvoudiger is hy.
Hoe envoudiger hy is, hoe minder dinge is daar wat KAN fout gaan.
D.w.s. hoe meer probleme al verby jou is, hoe minder is daar wat nog kan kom.
Die nuwe goed, as hulle eers oud raak, gaan nog baie baie meer eindelose probleme oplewer wat ons nog nie eers van weet of kan verwag.
Soos Peter Connan eenkeer gese het, hy gaan enige dag eerder met sy Y60 Serengeti toe, as met 'n splinternuwe Y62.
Maar dit help darem seker ook baie om baie kennis met jou saam te kan vat, en die toerusting om die meer algemene problem mee te kan oplos....

Skilpad, Shortie, Toro & Masewa
-
- Senior Member
- Posts: 60
- Joined: 12 Oct 2009 14:05
- Full Name: Johan van Vuuren
- Nickname: Johan
- Home Town: Krugersdorp
- Current 4x4: Safari s/w
- Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 7 times
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Die vraag is wat koop jy vir R45000 wat meer betroubaar is. Die voordeel van die Safari is dat by alle scrapyards is daar 'n
Skyline of Laurel wat dieselfde enjin het so 'n crank ,head of blok is nie 'n probleem nie .Ek het my Safari se enjin oorgedoen uit Autozone uit onder die ses duisend rand. (boor , sny ,nuwe pistons olie pomp ,die tuti ). Doen dit met 'n Land-rover en kyk wat kos dit .So my advies is , maak lobo oordenlik reg en jy het 'n kar vir 'n leeftyd.
Johan
Skyline of Laurel wat dieselfde enjin het so 'n crank ,head of blok is nie 'n probleem nie .Ek het my Safari se enjin oorgedoen uit Autozone uit onder die ses duisend rand. (boor , sny ,nuwe pistons olie pomp ,die tuti ). Doen dit met 'n Land-rover en kyk wat kos dit .So my advies is , maak lobo oordenlik reg en jy het 'n kar vir 'n leeftyd.
Johan
- Gerrie
- Senior Member
- Posts: 261
- Joined: 24 Jan 2011 08:52
- Full Name: Gerrie van Eeden
- Nickname: Gerrie
- Home Town: Cape Town
- Current 4x4: Igor a 1989 Toyota Hilux.
- Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 1 time
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Jy sal nie glo nie, hier in die Kaap is daai Safari-parte skaarser as hoendertande in die Richtersveld (ek was nou 'n week daar - nie een hoender gesien nie!)firessafari wrote:Die vraag is wat koop jy vir R45000 wat meer betroubaar is. Die voordeel van die Safari is dat by alle scrapyards is daar 'n
Skyline of Laurel wat dieselfde enjin het so 'n crank ,head of blok is nie 'n probleem nie .Ek het my Safari se enjin oorgedoen uit Autozone uit onder die ses duisend rand. (boor , sny ,nuwe pistons olie pomp ,die tuti ). Doen dit met 'n Land-rover en kyk wat kos dit .So my advies is , maak lobo oordenlik reg en jy het 'n kar vir 'n leeftyd.
Johan
Ek sal darem nie sommer die Rand Rower pad stap nie... Ek sal 'n 60-series Cruiser oorweeg - wat mens vir min of meer dieselfde prys kan optel - maar Water - Brug - See - maak die konneksie...

- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7590
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 802 times
- Been thanked: 562 times
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 2 guests