Die avonture van Gerrie en Lobo
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3461
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 160 times
- Contact:
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
I R T David & ammal:
Gerrie - daai snorkel KANNIE opkom sonner daai MA s e gat nie -- so, sien jou gat ... azgge ek meen - SNY jou gat ... uhhh LOBO se gat virr snorkel
Dan - David, LOBO het nie meer vergasser nie - hy is opgradeer na "fuel injection" [280 GTX se buis ] en dus moes ons die pompe opgradeer na BMW se hoedruk pomp [hy is extern maar voer vn gravity -- spaar klomp RRe om nie nie 'n cumulator tank hoef in te sit nie ... en Gerrie weet van om eers te wag tot daai pompie ophoe zzzzzzrrrrttt voor hy die starter swaai..
Ek het nie n iedeeeeeee wanner laas Lobo se tenk skoongemaak is nie - seker nie sedert hy ingesit is nie[dis 'n 120 liter boetie daai]
So daars hy Gerrie - een kopseer met klomp pille ... maar iewers is 'n ou wat regtig kan raakvat - hy moet net 'n slag hier lees ...
wanner laas het iemand iets van Tour de Frans gehoor ????

Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
- Gerrie
- Senior Member
- Posts: 261
- Joined: 24 Jan 2011 08:52
- Full Name: Gerrie van Eeden
- Nickname: Gerrie
- Home Town: Cape Town
- Current 4x4: Igor a 1989 Toyota Hilux.
- Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 1 time
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Saterdagoggend stop ek en Lobo by Gomad (die ouens in die Kaap sal hulle ken - Ciske is seker een van die niceste ouens in die bedryf!)
Ciske het al die tools wat nodig is om die snorkel te fit, so ek gebruik gereeld sy workshop om dinge te doen. (dis handig want my garage by die huis is maar klein en my vrou wil nie vir my 'n bier gee as ek vol ghries is nie!
Elk geval - so haal ek die template uit, plak hom op Lobo en sit die snorkel teen hom om nou mooi te sien waar gaan ek die stewige stuk yster uitsny... Die template pas nie - die skroefgaatjies is omtrent 1 cm af op elke merk op die template - dis darem nie die einde van die wêreld nie... Ek sal dit kan skuif soos nodig... Die probleem is wel dat die EFI se controller en die coil sit reg in die engine bay waar die snorkel moet deurkom - die probleem is ook nie onoorkombaar nie - maar die ander prbleem is dat as jy die snorkel se pyp daar deur gedruk het line hy nie op met die lugfilter nie. Ek dink die lugfilter is dalk een of ander tyd in sy lewe geskuif. Dalk vir die EFI of dalk vir iets anders (daar is nou al 'n goeie 30 jaar wat dit kon gebeur - verbaas my nie te vreeslik nie).
so die kort en die lank van dit is - ek het gelukkig al hierdie goed raakgesien voor ek begin gate boor het - sal nou eers moet gaan planne maak om die snorkel se pyp by die lugfilter uit te bring en om die coil en goed te skuif en dan om seker te maak die snorkel sit op die regte plek - vermoed ek sal dalk 'n nuwe template moet optrek... Het iemand vir my 'n groot stuk papier en 'n pen? Hehehe!
Oraait - so dit is toe die snorkel-storie.
Volgende kom die EFI se tjoenieng ter sprake. Ciske het 'n vriend wat ook aan karre werk. JP is sy naam en JP ken van EFI en computer tuning en al daai goed en JP spring toe Saterdag in Lobo in. Hy het so snaakse ding wat agterop die exhaust gekoppel word - monitor die air/fuel mixture om te sien of Lobo ryk of maer gestel is...
Toe hy die PC inplug fluit hy so lank toe hy die map sien wat op is... Daar is 'n helse skerp kurwe soos hy opklim - wat nie so moet wees nie - dit moet eerder 'n geleidelike klim wees - soos 'n bult in die Karoo op die N1
Ons gaan ry toe 'n draai sodat hy kan sien hoe die air/fuel mixture is en hy sê toe: "Dit is perfek - heelpad" So behalwe vir 'n paar "gate" in die map het hy nie nodig gehad om iets te stel nie - hy het ook die skerp kurwe uitgesort en alles loop nou klopdisselboom - hy is veral impress met Lobo se torque (het dit so gevoel-voel terwyl ons ry! - en dis 'n stoere Hilux-man!)
elk geval - die petrol reuk wat daar is sê hy is 'n lekplek - so ek meot nou gaan lekplek soek - het so vinnig onder Lobo gaan lê en gesien die inline filter voor die petrolpomp het so groenerige aanpaksel op (die filter is minder as 2 maande oud - ek het hom nog self vervang)
WAT IS DIT? Daai groen aanpaksel?? Moet ek 'n nuwe filter insit?
Terloops - die petrolreuk was daar nog voor ek die filter vervang het - so dit kan nie iets wees wat ek verkeerd gedoen het nie... Ek het ook gekyk - omtrent so meter verby die petrolpomp is daar ook nogsteeds 'n rubberpyp - die pyp word eers van daar af 'n ysterpyp... IS dit normaal of moet dit ook ysterpyp word?
Dis nou 'n lekker mondvol...
Ciske het al die tools wat nodig is om die snorkel te fit, so ek gebruik gereeld sy workshop om dinge te doen. (dis handig want my garage by die huis is maar klein en my vrou wil nie vir my 'n bier gee as ek vol ghries is nie!

Elk geval - so haal ek die template uit, plak hom op Lobo en sit die snorkel teen hom om nou mooi te sien waar gaan ek die stewige stuk yster uitsny... Die template pas nie - die skroefgaatjies is omtrent 1 cm af op elke merk op die template - dis darem nie die einde van die wêreld nie... Ek sal dit kan skuif soos nodig... Die probleem is wel dat die EFI se controller en die coil sit reg in die engine bay waar die snorkel moet deurkom - die probleem is ook nie onoorkombaar nie - maar die ander prbleem is dat as jy die snorkel se pyp daar deur gedruk het line hy nie op met die lugfilter nie. Ek dink die lugfilter is dalk een of ander tyd in sy lewe geskuif. Dalk vir die EFI of dalk vir iets anders (daar is nou al 'n goeie 30 jaar wat dit kon gebeur - verbaas my nie te vreeslik nie).
so die kort en die lank van dit is - ek het gelukkig al hierdie goed raakgesien voor ek begin gate boor het - sal nou eers moet gaan planne maak om die snorkel se pyp by die lugfilter uit te bring en om die coil en goed te skuif en dan om seker te maak die snorkel sit op die regte plek - vermoed ek sal dalk 'n nuwe template moet optrek... Het iemand vir my 'n groot stuk papier en 'n pen? Hehehe!

Oraait - so dit is toe die snorkel-storie.
Volgende kom die EFI se tjoenieng ter sprake. Ciske het 'n vriend wat ook aan karre werk. JP is sy naam en JP ken van EFI en computer tuning en al daai goed en JP spring toe Saterdag in Lobo in. Hy het so snaakse ding wat agterop die exhaust gekoppel word - monitor die air/fuel mixture om te sien of Lobo ryk of maer gestel is...
Toe hy die PC inplug fluit hy so lank toe hy die map sien wat op is... Daar is 'n helse skerp kurwe soos hy opklim - wat nie so moet wees nie - dit moet eerder 'n geleidelike klim wees - soos 'n bult in die Karoo op die N1
Ons gaan ry toe 'n draai sodat hy kan sien hoe die air/fuel mixture is en hy sê toe: "Dit is perfek - heelpad" So behalwe vir 'n paar "gate" in die map het hy nie nodig gehad om iets te stel nie - hy het ook die skerp kurwe uitgesort en alles loop nou klopdisselboom - hy is veral impress met Lobo se torque (het dit so gevoel-voel terwyl ons ry! - en dis 'n stoere Hilux-man!)

elk geval - die petrol reuk wat daar is sê hy is 'n lekplek - so ek meot nou gaan lekplek soek - het so vinnig onder Lobo gaan lê en gesien die inline filter voor die petrolpomp het so groenerige aanpaksel op (die filter is minder as 2 maande oud - ek het hom nog self vervang)

Terloops - die petrolreuk was daar nog voor ek die filter vervang het - so dit kan nie iets wees wat ek verkeerd gedoen het nie... Ek het ook gekyk - omtrent so meter verby die petrolpomp is daar ook nogsteeds 'n rubberpyp - die pyp word eers van daar af 'n ysterpyp... IS dit normaal of moet dit ook ysterpyp word?
Dis nou 'n lekker mondvol...

- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3461
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 160 times
- Contact:
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
O K -- jy praat nie met my op skaaip nie sal meer hier explyn:
Die lugfilter is 'n DONALDSON [die heel beste wat jy ooit met geld kan koop vir LOBO] ex 'n VG30 Nissan af.. ek het hom by RoelfKruger laat opsit vir Lobo..
Nou, daai filter moet jy losmaak - die hele drom [box] soos hy daar sit en eers as jou snorkel op is, skuif jy daai Donaldson waar hy dan oplyn met jou snorkel..
Die :elextric coil" kan jy skuif waar jy wil MAAR hou hom HOOG want hy laaik nie van water nie [anders moet jy hom on klein tupperware sit en waterdig seel]
sorri van di egate in die mudguard holte .. druk maar grommets in - of gaan DNR vir Jeanne daar by Roelf se graats - dis hy wat die spul gate geboor het..
en LOBO laaik van sy 2-stroke olie elke 2e tenk..
en LOBO kan in 3e wegtrek - se vir daai Hi-Lix man DIS torque, daai HuLix oefen nog om lae end torque te he

Die lugfilter is 'n DONALDSON [die heel beste wat jy ooit met geld kan koop vir LOBO] ex 'n VG30 Nissan af.. ek het hom by RoelfKruger laat opsit vir Lobo..
Nou, daai filter moet jy losmaak - die hele drom [box] soos hy daar sit en eers as jou snorkel op is, skuif jy daai Donaldson waar hy dan oplyn met jou snorkel..
Die :elextric coil" kan jy skuif waar jy wil MAAR hou hom HOOG want hy laaik nie van water nie [anders moet jy hom on klein tupperware sit en waterdig seel]
sorri van di egate in die mudguard holte .. druk maar grommets in - of gaan DNR vir Jeanne daar by Roelf se graats - dis hy wat die spul gate geboor het..
en LOBO laaik van sy 2-stroke olie elke 2e tenk..
en LOBO kan in 3e wegtrek - se vir daai Hi-Lix man DIS torque, daai HuLix oefen nog om lae end torque te he

Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
- Gerrie
- Senior Member
- Posts: 261
- Joined: 24 Jan 2011 08:52
- Full Name: Gerrie van Eeden
- Nickname: Gerrie
- Home Town: Cape Town
- Current 4x4: Igor a 1989 Toyota Hilux.
- Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 1 time
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Ek ry hom elke dag in die stad 2de en 3de rat - dis al - die eerste rat is bietjie heeltemal te kort.
Ek kan die lugfilter los waar hy is en dan net die pyp van die snorkel af verleng - twee 90-grade aluminium bends met 'n lekker dik rubber-pyp tussen in - no worries...
Maar daai snorkel is nie gemaak vir Lobo nie, ne? dis vir Lobo se jonger-boete tipe Patrol? die meer ge-flare de wheel arches sal styf onder hom inpas, terwyl daar nou 'n effens gap tussen die snorkel en die body gaan wees - maar dis nie 'n groot probleem nie... ek sien die naweek wat kom vir Piet Petoors - sal hom uitvra oor dit.
Ek kan die lugfilter los waar hy is en dan net die pyp van die snorkel af verleng - twee 90-grade aluminium bends met 'n lekker dik rubber-pyp tussen in - no worries...
Maar daai snorkel is nie gemaak vir Lobo nie, ne? dis vir Lobo se jonger-boete tipe Patrol? die meer ge-flare de wheel arches sal styf onder hom inpas, terwyl daar nou 'n effens gap tussen die snorkel en die body gaan wees - maar dis nie 'n groot probleem nie... ek sien die naweek wat kom vir Piet Petoors - sal hom uitvra oor dit.
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3461
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 160 times
- Contact:
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
]oepsss - ek het gedog dis JUIS Lobo se snorkel .. dubbelde tjek net eers met Pieter..
Monie 90 grade hoeke op die lugvloei maak nie - maak eerder die pyp een boog .. andres "starve" jy net weer die ou van vooraf ,met asem [die lug "bots" teen mekaar daar by die elmboë]
En hier is vir LOBO 'n Logo [net agter die voorwiel, op elke fender ...
Monie 90 grade hoeke op die lugvloei maak nie - maak eerder die pyp een boog .. andres "starve" jy net weer die ou van vooraf ,met asem [die lug "bots" teen mekaar daar by die elmboë]
En hier is vir LOBO 'n Logo [net agter die voorwiel, op elke fender ...

Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3461
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 160 times
- Contact:
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
yippp - ek nie heel klaar met hom nie - maar nou jou babba - jy moet net die bloue na gryse verander [soos wolf se kleure]
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
- Gerrie
- Senior Member
- Posts: 261
- Joined: 24 Jan 2011 08:52
- Full Name: Gerrie van Eeden
- Nickname: Gerrie
- Home Town: Cape Town
- Current 4x4: Igor a 1989 Toyota Hilux.
- Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 1 time
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Hier is nou my volgende vraag... Ek reken ek sal die petrol kan uitsort - Vriend Tinus het my gistermiddag gebel en ons het lank gesels oor dit - hy het vir my nog so paar goed genoem waarna ek moet kyk, so hopelik kan ek een of ander tyd hierdie week tyd kry om daarna te loer.
Hoe gaan ek die roes benader? Die onderste dele van die deur panele is deurgeroes. Ek dink nie mens kan eers meer die roes uit grind nie... Is daar een of ander behandeling vir roes wat ek kan opsit nadat ek dit afgeskuur het om dit te seel, sonder om die deur heeltemal te vervang? Oom Mac het genoem dat hy iewers raakgelees het van so ding wat jy opspuit wat met die roes en oksidasie reageer, en dan die roes wegvat en die metaal heeltemal seel...
So wie weet iets van dit?

- Peter Connan
- Moderator
- Posts: 6138
- Joined: 10 Sep 2010 07:21
- Full Name: Peter Connan
- Nickname: Piet
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
- Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 1124 times
- Been thanked: 1038 times
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Gerrie die goed wat jy soek se naam is Russist of Rust Stop.
Jy moet nie eers afskuur nie, net draadborsel om die los goed af te kry, want die goed het roes nodig om mee te reageer.
Dit convert die roes, stop dit en doen ook as 'n primer, waaroor jy kan verf. Jy kan dit ook met 'n kwas opsit, jy hoef dit nie te spuit nie, maar as jy 'n area doen wat sigbaar is, sou dit beter wees om te spuit. Ek weet egter nie of dit in spuitkannetjies kom nie.
Ek het dit al redelik baie gebruik, en dit werk regtig.

Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
- Gerrie
- Senior Member
- Posts: 261
- Joined: 24 Jan 2011 08:52
- Full Name: Gerrie van Eeden
- Nickname: Gerrie
- Home Town: Cape Town
- Current 4x4: Igor a 1989 Toyota Hilux.
- Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 1 time
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Die roes op Lobo wat ek wil behandel is nogal intensief - sal dit werk daarvoor ook?
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 2 guests