Die avonture van Gerrie en Lobo
- Gerrie
- Senior Member
- Posts: 261
- Joined: 24 Jan 2011 08:52
- Full Name: Gerrie van Eeden
- Nickname: Gerrie
- Home Town: Cape Town
- Current 4x4: Igor a 1989 Toyota Hilux.
- Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 1 time
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Oom Kobus, Oom Mac het my vertel dat die LSD nie 100% sal werk nie want die laaste idiote wat hom gediens het, het gewone diff-olie in die LSD gegooi om hom op te top... so ek weet nie of die LSD enigsins 'n verskil in die sand gemaak het of nie... 

- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3461
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 160 times
- Contact:
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Is waar Gerrie - maar dit maak nie die LSD dood nie - dis nog daar, net minner effektief [sal mettertyd slegter word as jy nie GOU-GOU daai regte LS olie ingooi nie (hulle het omtrent 'n koppivol mee opgetop] - Toe Wouter hom nog gehad het [Witblits] was daai LSD op Lobo aggressief - asof daar ekstra plate in was.
Oor di efotos - ek kan staar en staar [Dwergie praat nounognie met my oor di eToy oppi werf nie]
Maar jy sal vir Lobo inni aande moet uitneem- wit kar op wit sand ... mens sien nie baja nie. newwermaaind - plak nog kiekies.

Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
- Gerrie
- Senior Member
- Posts: 261
- Joined: 24 Jan 2011 08:52
- Full Name: Gerrie van Eeden
- Nickname: Gerrie
- Home Town: Cape Town
- Current 4x4: Igor a 1989 Toyota Hilux.
- Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 1 time
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Hahaha... daai toy oppie werf...
Ja, dit was 'n voet-fout van my en my bruid... ons het nie die wit van die duine en die helder sonlig in ag geneem nie en die kamera se settings was nie reg nie (ISO te hoog - laaste foto's wat ek geneem het was in die aand - so dis my skuld!)
Maar ek sal bietjie met photoshop rondspeel en ky of ek dit duideliker kan maak...

So dis nou weer tyd vir my om ietsie hier te laat val...
Ek gaan die naweek Lobo se snorkel vir hom opsit. Dan gaan die ou-toppie weer mooi kan asem-haal. Hopelik help dit met die petrol-verbruik wat vir my skynbaar elke dag meer en meer word. Toe ek hom gekry het, het ek tussen 6 en 7 km/l gedoen, maar deesdae kry ek skaars 5. Ek neem wel in ag dat ek nou meer stad ry as toe ek die eerste trippie gedoen het, maar in ag geneem, die eerste trippie was baie 4x4 gewees saam met baie grondpad. So volgens my berekeninge moes hy nie so swaar gewees het nie.
Anyway, ek soek iemand hier in die Kaap wat my kan verwys na 'n ou wat die EFI se tjooonieng en die timing op die op die distributor kan regstel. En dan moet ek nog self onder die trok inskuif met 'n paar meter pyp om seker te maak daar is nie 'n lek in die fuel line nie. Watse raad het julle vir my oor dit? Watse pyp moet ek gebruik as ek sê nou maar die hele fuel-line van agter tot voor wil vervang?
En dan nou nog 'n vraag. oom Mac het my aangeraai om 2-stroke olie by die petrol te gooi (so 200 ml elke tweede tenk) ek het dit vergeet om die laaste keer wat ek volgemaak het te doen - sal dit 'n invloed op die petrolverbruik hê?

- Peter Connan
- Moderator
- Posts: 6138
- Joined: 10 Sep 2010 07:21
- Full Name: Peter Connan
- Nickname: Piet
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
- Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 1124 times
- Been thanked: 1038 times
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Gerrie, praat met Frans Fourie (Tour de Frans op die forum) oor die tuning.
Die beste raad wat ek het oor petrolpyp, is om so ver as moontlik vlekvrye staal pyp te gebruik. Koperpyp wat jy by 'n gashandelaar kry sal ook goed werk mits jy dit so monteer dat dit nie skaaf nie, en is beide goedkoper en makliker om mee te werk. Daar moet verkieslik net 'n klein stukkie flexible hose aan elke kant te wees.
Die rubberpyp met die lap om wat jy by die onderdelewinkel kan koop, perish relatief gou in petrol, die deurskynende Polyurethane pyp wat mens by die hardewarewinkels kan koop hou baie langer, maar die petrol maak hom mettertyd hard.
As geld nie 'n probleem was nie, het ek gese kry Aeroquip vlekvrye staal braided pyp, daai goed werk.
Omtrent jou brandstofverbruik, onthou dit: Met groot, swaar en on-aerodinamiese karre soos ons twee s'n, is grondpad waarskynlik die ligste op brandstof wat jy ooit sal kry. Teen 'n konstante spoed van so tussen 30-80km/h gaan jy jou beste verbruik kry, en dis tipies wat ons op grondpad ry.
Ek kry in die stad so tussen 4.2 en 4.5, en dis maar wat ek op die snelweg kry ook. In Botswana in die sand het ek 5.8 gekry, my beste ooit.

Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
- Gerrie
- Senior Member
- Posts: 261
- Joined: 24 Jan 2011 08:52
- Full Name: Gerrie van Eeden
- Nickname: Gerrie
- Home Town: Cape Town
- Current 4x4: Igor a 1989 Toyota Hilux.
- Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 1 time
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Dankie Peter
My een groot worry is dat as ek die venster oopmaak terwyl ek ry (dis mos nou somer en ek bly in die Kaap - en as iemand my wil hijack sien hulle gewoonlik deur die oop vensters hoe breed my skouers is, dan dink hulle twee keer
) ruik ek 'n sterk petrol reuk.
Nou weet ek nie of dit dalk iewers by die injectors voor is waar daar 'n lek is, of iewers in die fuel line nie? Hoe toets ek vir dit? En hoeveel liters petrol kon ek al so verloor het?
My een groot worry is dat as ek die venster oopmaak terwyl ek ry (dis mos nou somer en ek bly in die Kaap - en as iemand my wil hijack sien hulle gewoonlik deur die oop vensters hoe breed my skouers is, dan dink hulle twee keer

Nou weet ek nie of dit dalk iewers by die injectors voor is waar daar 'n lek is, of iewers in die fuel line nie? Hoe toets ek vir dit? En hoeveel liters petrol kon ek al so verloor het?
- Peter Connan
- Moderator
- Posts: 6138
- Joined: 10 Sep 2010 07:21
- Full Name: Peter Connan
- Nickname: Piet
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
- Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 1124 times
- Been thanked: 1038 times
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Janee, dit moenie so wees nie.
As dit 'n pyp is wat lek (of die tenk) behoort jy dit te kan sien as jy onder die kar inklim en onder die bonnet kyk terwyl hy lek. Maar 'n lek wat so erg is dat jy dit in die brandstofverbruik kan sien, behoort hy poele op die grond te los.
As dit die fuel injection is wat verkeerd gestel is, behoort jy die reuk ergste by die uitlaatpyp te ruik. As dit wel die probleem is, moet jy dit SSM uitsorteer, want dit sal die lewe van jou enjin verkort.

- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7590
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 802 times
- Been thanked: 562 times
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Gerrie jy moet net nou nie begin rook met al die petrol saam nie.......LOL
Het jy brandstof inspuiting op daai lorrie?????
Het jy brandstof inspuiting op daai lorrie?????
- Gerrie
- Senior Member
- Posts: 261
- Joined: 24 Jan 2011 08:52
- Full Name: Gerrie van Eeden
- Nickname: Gerrie
- Home Town: Cape Town
- Current 4x4: Igor a 1989 Toyota Hilux.
- Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 1 time
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Nee, rook en ek is iets wat nooit gaan saamwerk nie (het gesien wat dit aan mense doen - my pa het hartaanval gehad 10 jaar terug van rook - tot vandag toe het hy nog nie weer aan 'n sigaret gevat nie!)Tinus lotz wrote:Gerrie jy moet net nou nie begin rook met al die petrol saam nie.......LOL
Het jy brandstof inspuiting op daai lorrie?????
So gelukkig het ek nie so fix nodig nie! Die petroldampe doen in elk geval al genoeg om my hoog te kry.
Jip, oom Mac het 'n Dicktator opgesit... so hy is injection to perfection! MAar dit meot nou getune word vir by die see wees!
Ek het nou gisteraand toe Peter sê ek sal dit my die exhaust ruik gedink - elke oggend as ek hom start, in die garage, dan spat hy sulke fyn druppeltjies by die exhaust uit op die stuk hout wat langs hom staan (dis hoe ek weet ek staan elke aand op dieselfde plek - die kol skuif nie!) Nou wonder ek - ek het gedog dit is maar net vog wat so uitspuit wat deur die nag in sy exhaust opbou, maar kan dit nie dalk petrol wees van die fuel injection wat te kwaai gestel is nie daarom spuit dit by die exhaust uit??

- Herrie
- Patrolman 1000+
- Posts: 2999
- Joined: 08 Apr 2009 07:17
- Full Name: Kobus Pienaar
- Nickname: Herrie
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari - Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 55 times
- Been thanked: 94 times
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Daar is twee metaal brandstof pype onder die Safari - een van die tenk na die engin toe en een van die engin terug tank toe.
My Safari met sy carburettor spoeg ook druppels in ther oggend - ek het 'n bietjie aan die carburettor gestel en dit lyk nou beter!

Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 2 guests