
Jule, toe ons met Nissan vergader het het hulle laat weet dat hulle 50 Patrols vir 3 provinsies sal borg en 25 Patrols by Atlantis.
Ons het nie gedink daar gaan so baie Patrols beskikbaar wees nie!
Miskien moet ons ne reel dat die hoeveelheid wat Nissan borg maar deur 60 gedeel word vat beteken dat almal 'n bietjie meer sal moet betaal.