

Net een iets wat ek sal probeer as ek jy was.Die pyp wat by die fender/snorkel ingaan,Hou hom in daai posisie,trek hom net 30mm of so terug.Maw wys nog die bek vir die snorkel.Nou hang die engine nie aan die pyp wat die snorkel help lank maak nie.Die lug vloei is nou meer vry en ook sal hy nie warm lug kry nie.Onthou net voor jy water ry van die gap tussen die twee.
Net n idee,jou setup is baie mooi.
Groete