Gerrie se artikel oor hoe hy saam met die Patrol4x4 forum se manne gaan ry het is lekker om te lees en daar is baie foto's.
Dis ook lekker om te weet jy 'ken' die manne as hy praat van Peter, Tinus, Oom Mac en voertuie soos 'Lobo'
Mooi so manne en mooi so Gerrie!
