4x4 Conquerer Conquest Trailor for sale

User avatar
Pieter du Toit
Patrolman
Patrolman
Posts: 762
Joined: 06 May 2009 15:04
Full Name: Pieter Joubert du Toit
Nickname: PJ of ook Whitey
Home Town: Welgemoed
Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Been thanked: 6 times

Re: 4x4 Conquerer Conquest Trailor for sale (SOLD!!!)

Post by Pieter du Toit »

:biggrin:

My trailer is gone and my caravan arrived at the dealership this past weekend!!! :woo: :woo:

Can't wait for it to get here.........
Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
User avatar
Pieter du Toit
Patrolman
Patrolman
Posts: 762
Joined: 06 May 2009 15:04
Full Name: Pieter Joubert du Toit
Nickname: PJ of ook Whitey
Home Town: Welgemoed
Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Been thanked: 6 times

Re: 4x4 Conquerer Conquest Trailor for sale - SOLD!!!

Post by Pieter du Toit »

:biggrin: QQQ :woo: :thumbup:
Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
User avatar
Saltman
Moderator
Posts: 281
Joined: 04 Apr 2009 16:03
Full Name: Herbie Hellstrom
Nickname: Saltman
Home Town: Durbanville, Western Cape
Current 4x4: Land Rover Discovery Series 3 TDV6 Auto
Land Rover Discovery Series 1 Tdi.
Land Rover Discovery Series II Td5
Home Language: Afrikaans / English / German
Location: Durbanville, Western Cape

Re: 4x4 Conquerer Conquest Trailor for sale

Post by Saltman »

Hallo Pieter

Lekker as 'n man te veel geld het ne!
Baie geluk en mag julle baie gelukkige myle saam afle. :clap:

Ok maar goed jy het 'n 4.2 TD PATROL om daai 1,3 ton lee gewig te sleep!
Hoeveel skat jy gaan sy weeg as julle klaar gelaai het en water en gas en yskaste vol is?

Nou toe, wanneer kom die Kaapse Patrollies bymekaar vir 'n kamp naweek? :think:

Ons sal maar na die baba moet kom kyk voordat julle die Kgalagadi se sinkplaatpad aandurf ...

Herbie
Saltman:
One foot in Land Rover land and one foot in Patrol land and the sensitive bits are hanging in the salty sea in between!
User avatar
Pieter du Toit
Patrolman
Patrolman
Posts: 762
Joined: 06 May 2009 15:04
Full Name: Pieter Joubert du Toit
Nickname: PJ of ook Whitey
Home Town: Welgemoed
Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Been thanked: 6 times

Re: 4x4 Conquerer Conquest Trailor for sale

Post by Pieter du Toit »

Hello Saltman,

Nee te veel geld is beslis die verkeerde term - eerder gat krappigheid!!! :lol: Gelukkig is ek en my bank bestuurder op goeie voet.....vir nou :lol: En ja ek finansier darem ook minder as die helfte van die koop prys - dit help baie :thumbup:

Bespeur ek so tikkie sarkasme hier by jou post met die gewig en sinkplaatpad verwysing........ :lol:

Ek het verneem dat Jurgens glo die tarre gewig hoer aangee as wat dit werklik is.....en blykbaar sluit dit ook n vol watertenk in. Of dit waar is sal ek nie weet nie maar ek is van plan om die karavaan op n skaal te kry en self te sien wat weeg dit leeg en ook gepak.....dan sal ek objektief daaroor kan rapporteer. Owergeset synde - as ek dink aan my Des 2010 overlanding trip kan ek nou al vir jou se dat die trailer gelaai net so swaar is soos wat die karavaan is of gaan wees....en dis feitlik. Daar's ook n paar goed wat ek nou nie meer hoef saam te ry nie wat reeds in die karavaan is - soos bv:

ekstra 3mx3m dome tent vir seuns (karavaan het 2 dubbel beddens en n vol tent), 2 x stretchers vr seuns, Geyser met stort tent - van die swaarste goed om mee maar te begin.

Daar is ander aspekte soos approach en departure angles wat seker n invloed het......maar mens kan ook nie jou brood altyd beide kante gebotter wil he nie. Standaard is die karavaan se grondvryhoogte 307mm met 15" wiele op - ek gaan kyk of ek dit kan verander na die 16" patrol mags wat ek ook op die trailer gehad het. Dit sal ook bietjie help.

Verder sal tyd en praktiese gebruik my leer of dit die regte move was - en dan sal ek maar met my besluit moet saam leef. Toe ons die "pro's en con's" lysie gemaak het vir ons familie omstandighede het die karavaan die oorhand gekry in baie opsigte maar daar was negatiewe aspekte ook.

So now only time will tell whether we were truthful to ourselves. :thumbup: :think: Gee my tyd om die karavaan so 2 - 3 te gebruik en ek sal jou my eerlike objektiewe opinie gee tussen die 2.

Groete
Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
User avatar
Pieter du Toit
Patrolman
Patrolman
Posts: 762
Joined: 06 May 2009 15:04
Full Name: Pieter Joubert du Toit
Nickname: PJ of ook Whitey
Home Town: Welgemoed
Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Been thanked: 6 times

Re: 4x4 Conquerer Conquest Trailor for sale

Post by Pieter du Toit »

En o ja - jou opmerking oor die 4.2 engin - ja ek is baie beslis bly hieroor - daar is geen twyfel by my dat die 3.0L diesel te lig in die broek is om die karavaan te sleep nie. Hel selfs met die trailer gelaai het my 3.0L gesukkel - so dit is n groot plus punt!!! :thumbup:
Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
Post Reply

Return to “36. Vehicles For Sale/Swap”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest