TURBO BOOST GAUGE
- SCUBA Patrol
- Senior Member
- Posts: 414
- Joined: 08 Apr 2009 11:15
- Full Name: Phillip Jacobs
- Nickname: Phillip
- Home Town: Cape Town (Stellenbosch)
- Current 4x4: Patrol 2006 3l diesel(die eerste Voetspore een)
- Home Language: Afrikaans
- Location: Cape Town, Stellenbosch (Paradyskloof)
- Has thanked: 31 times
- Been thanked: 32 times
Re: TURBO BOOST GAUGE
Oom Mac Welkom hier,
Ek is ook maar nuut met die diesel dinge en leer elke dag.(Ausies weet nogal dinge wat ons nog moet leer) Ouens net een vraag, of gaan dit nou baie word?
Waar in PE sal ek 'n Boost gauge en EGT gauge kry? EK het nie die toerusting om dit welf te monteer nie maar glo een van die uitlaat plekke soos power flow sal dit vir my kan monteer. (Selfs al moet ek dit invoer van JHB of CT af
)
Ons moet ons netwerk van verskaffers opstel!!!
Dan ek het 'n DAWS klep uit die US van A gekry (3 Bar racing) en as ek al die ander goeters gemonteer het sal ek dit monteer. So kan nie wag om te speel nie.
Die lug trap wat gemonteer is as 'n oil catch trap, is dit maat net 'n gewone water trap vir 'n kompressor?
Hoop julle sal my kan help

Phillip
2006 3l with MADMAN
2006 3l with MADMAN
-
- Patrolman
- Posts: 545
- Joined: 07 May 2009 09:14
- Full Name: Jacobus William Best
- Nickname: Kosie
- Home Town: MTUNZINI, Zululand coast
- Current 4x4: Land Rover Discovery 3 TDV6
- Home Language: TWEETALIG
Re: TURBO BOOST GAUGE
Ja , dit is eintlik n water trap , nie n regulator nie. Die Catch can hou die olie mis weg vanaf die AIR FLOW METER . Jy kan die AFM ook skoon maak deur dit uit te haal en met Electrical Contact Cleaner spuit alleenlik dit en niks anders soos Q20 ENS nie.!!!!
Vir die EGT gauge is die beste en maklikste koop vanaf www.landyonline.co.za. kliek onder die SHOP afdeling. Die gauge is R 1082.00 en die kit nog so n R1000.00. Myne was R800.00 vir slegs n meter en die termo koppel stuk vanaf ZENITH Instruments .Landyonline kan vir jou een gee wat nog n verskeidenheid ander funksies kan verrig.Kyk gerus..
Ek se weer, nadat jy so n meter geinstalleer het sal jy agterkom hoe verkeerd het ons gery , en gesleep. As ek n iemand op n snikhede warm dag by my sien verby vlieg met karavaan,boot of treiler agteraan, en nog n opdraande uit dan weet ek wat daar in daai enjin aangaan, DIE EINDE IS NABY!!! Onthou julle nog Isuzu 2800 d, Colt bakkies 2800d en 2800 EN 3000 D Hi Luxes, baie het pistons gesmelt. En dit veral op warm dae !
Koos

Koos Best(Kosie)Mtunzini Zululand
Land Rover Discovery 3 TDV6
Patrol GU 2003 3.0d GRX (SOLD 2010)
Patrol GQ 1996 4.2d ST(SOLD 2007)
Land Rover Discovery 3 TDV6
Patrol GU 2003 3.0d GRX (SOLD 2010)
Patrol GQ 1996 4.2d ST(SOLD 2007)
-
- Junior Member
- Posts: 12
- Joined: 10 Jun 2009 18:00
- Full Name: Mark Henn
- Nickname: Mark3
- Home Town: Strand
- Current 4x4: 2000 3L Patrol
- Home Language: Afrikaans
Re: TURBO BOOST GAUGE
Ek het die naweek my Chobe met my 3L Patrol Warem water berg toe gesleep.Ek is so terleurgesteld in die trek vermoe,as hy n opbraende sien is dit nag it kruip die opdraende teen 80kmh uit teen 4000 rpm dit voel vermy die masjien wil uit klim,ek wil nie eers dink wat die EGT dan is nie.Ek sien nie kan om n lang vakansie so deur te sukkel nie. Die ergste was net buite Roberson teen n opdraende kom n 2.8 isuzu my verby en dit sleep n groot karavaan.Toe is my moet gebreek.Ek het wel aan geneem die 3l gaan swakker wees as my 2.8 Landy maar gehoop die diesel verbruik sal daar voor op maak ,maar toe kry ek slegs 5.6 km op n L waar ek op my petrol Landy 6.5km per L gekry het.IS DAAR FOUT MET MY PATROL???
-
- Patrolman
- Posts: 545
- Joined: 07 May 2009 09:14
- Full Name: Jacobus William Best
- Nickname: Kosie
- Home Town: MTUNZINI, Zululand coast
- Current 4x4: Land Rover Discovery 3 TDV6
- Home Language: TWEETALIG
Re: TURBO BOOST GAUGE
IS DAAR FOUT!!!!
Definitief!!!, jy ry met 380nm wringkrag. Kyk eerste na jou AFM. Haal dit uit en maak skoon, soos ek reeds verduidelik het. Tweedens , haal die pyp af van jou intercooler, vee met jou vinger binne, as dit vol olie is ,haal jou Intercooler af, was dit uit met n "degreasing agent", spuit dit binne in , skud rond en was uit met tuinslang , todat dit skoon is . Laat goed droog word , en her installeer en VOILA hy trek soos n bom.Indien nie , koop weer n Landy !
Die ouens gaan my skiet hieroor!
Ek is amper 100% seker dit is jou fout so dit maak dit 99%
Oor die brandstof verbruik, dit is my grootste teleurstelling van die 3.0 D , HY SUIP DIESEL!!!.Dit is die groot debat van die Patrol, petrol is die een
Hennetjie, ek se dit weer , laai die REFERENCE DOC af vanf die Partol webblad van Aus.Alles is daar in.
Koos
Definitief!!!, jy ry met 380nm wringkrag. Kyk eerste na jou AFM. Haal dit uit en maak skoon, soos ek reeds verduidelik het. Tweedens , haal die pyp af van jou intercooler, vee met jou vinger binne, as dit vol olie is ,haal jou Intercooler af, was dit uit met n "degreasing agent", spuit dit binne in , skud rond en was uit met tuinslang , todat dit skoon is . Laat goed droog word , en her installeer en VOILA hy trek soos n bom.Indien nie , koop weer n Landy !
Die ouens gaan my skiet hieroor!
Ek is amper 100% seker dit is jou fout so dit maak dit 99%
Oor die brandstof verbruik, dit is my grootste teleurstelling van die 3.0 D , HY SUIP DIESEL!!!.Dit is die groot debat van die Patrol, petrol is die een
Hennetjie, ek se dit weer , laai die REFERENCE DOC af vanf die Partol webblad van Aus.Alles is daar in.
Koos
Koos Best(Kosie)Mtunzini Zululand
Land Rover Discovery 3 TDV6
Patrol GU 2003 3.0d GRX (SOLD 2010)
Patrol GQ 1996 4.2d ST(SOLD 2007)
Land Rover Discovery 3 TDV6
Patrol GU 2003 3.0d GRX (SOLD 2010)
Patrol GQ 1996 4.2d ST(SOLD 2007)
- Stefan
- Moderator
- Posts: 1692
- Joined: 28 Apr 2009 08:43
- Full Name: Stefan de Villiers
- Nickname: Stefan
- Home Town: Bothasig, Cape Town
- Current 4x4: 2002 3.0 GL Patrol
- Home Language: Afrikaans
- Location: Cape Town
- Has thanked: 175 times
- Been thanked: 50 times
- Contact:
Re: TURBO BOOST GAUGE
My diesel verbruik is so tussen 8 en 10 km/l, bietjie beter as wat ek met die 2.5 Mazda Drifter gekry het. Nog niks gesleep nie so kan nie daaroor komentaar lewer nie.
-
- Senior Member
- Posts: 61
- Joined: 16 May 2009 07:05
- Full Name: Danie Terblanche
- Nickname: Danie
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: 2000 Nissan Patrol 4.2 diesel / DIY Turbo Conversion.
1982 Chevrolet K5 Blazer 6.2 V8-Diesel
485 Nm@1300Rpm NA - Home Language: Afrikaans
- Location: Pretoria
- Been thanked: 1 time
- Contact:
Re: TURBO BOOST GAUGE
Manne
Ek het baie opgelees oor diesel enjins, NA en turbo. Daar is ʼn klompie eenvoudige dinge om te ondersoek en reg te stel!!!
Asemhaling!!
Nadat ek my Blazer (NA) aangeskaf het, het ek baie vinnig agtergekom die ding versmoor want sy neus is toe en kan nie asem kry nie. Wie kan die 100 meter wen met ʼn wasgoedpennetjie aan sy neus?
Daar is ʼn eenvoudige toets te doen, om te bepaal wat die negatiewe druk binne die air-cleaner is deur ʼn manometer daaraan te koppel. (Vir die wat nie weet nie, dit is net ʼn plastiek “U” buis met ʼn bietjie water in en hoe nader aan “0” hoe beter, – 2 duim is ideaal).
Uitlaat stelsel!!
As die vloeispoed van die suiers deur die uitlaatstelsel gebriek word verloor jy die wedren!! Wat by die air-cleaner kan in moet makliker by die exhaust uit wan dit is nog warm ook.
Hier in Pretoria is ʼn een man saak genoem; Air–Age en Jerry is ʼn spesialis op uitlaatstelsels. Hy het my Isuzu KB 280 turbo se uitlaatstelsel verander om 15Hp meer krag te maak en dit is gemeet.
Die Blazer het met ʼn lug filter diameter 14 duim x 4 duim hoog gekom, die filter kon nuut ±7.5 kubieke meter per lug deurlaat terwyl die enjin ± 8.5 vra teen 2800 Rpm. Ek het dit verander na ʼn 12” Donaldson wat 12 kubieke meter lug kan deurlaat. Die uitlaatstelsel was 2x 55 mm en is verander na 2x 64 mm. Die brandstof verbruik het van 5.5 km/l na 8.0 km/l verbeter en nou is daar byna geen swart rook met versnelling nie, ook baie meer krag.
Ek het hoeka gesien my pas aangeskafte 4.2 Patrol se uitlaat direk na die manifold is maar twee klein pypies en dit maak die vloeispoed en terugdruk baie hoog.

Danie
Live while you’re alive!
Live while you’re alive!
-
- Patrolman
- Posts: 545
- Joined: 07 May 2009 09:14
- Full Name: Jacobus William Best
- Nickname: Kosie
- Home Town: MTUNZINI, Zululand coast
- Current 4x4: Land Rover Discovery 3 TDV6
- Home Language: TWEETALIG
Re: TURBO BOOST GAUGE
Hennie vd Linde conversions, bestaan hulle nog?
Die man kon toor met Datsun/Nissans veral die 2.8 Safari,s net om daai 2 goed te verander.
Dit is waar Ratau, asemhaling en uitasem, van atleet tot n kar.
Koos
Die man kon toor met Datsun/Nissans veral die 2.8 Safari,s net om daai 2 goed te verander.
Dit is waar Ratau, asemhaling en uitasem, van atleet tot n kar.
Koos
Koos Best(Kosie)Mtunzini Zululand
Land Rover Discovery 3 TDV6
Patrol GU 2003 3.0d GRX (SOLD 2010)
Patrol GQ 1996 4.2d ST(SOLD 2007)
Land Rover Discovery 3 TDV6
Patrol GU 2003 3.0d GRX (SOLD 2010)
Patrol GQ 1996 4.2d ST(SOLD 2007)
-
- Junior Member
- Posts: 12
- Joined: 10 Jun 2009 18:00
- Full Name: Mark Henn
- Nickname: Mark3
- Home Town: Strand
- Current 4x4: 2000 3L Patrol
- Home Language: Afrikaans
Re: TURBO BOOST GAUGE
Baie dankie vir al julle raad ek het my Patrol vandag terug geneem na Nissan ,hulle gaan more n paar toetse doen.Ek hoop hulle kan die fout opspooor.Die Patrol is nog onder waarborg hy het n nuwe masjien,nuwe turbo,nuwe verkoeler alles is nuut.
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 3 guests