NEW MEMBER
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3461
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 160 times
- Contact:
Re: NEW MEMBER
bladsy 2 al - en steeds geen fotos??? 

Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
- BABELAAS
- Senior Member
- Posts: 116
- Joined: 03 Jan 2011 13:30
- Full Name: LOWE
- Nickname: MARC
- Home Town: BRONKHORSTSPRUIT
- Current 4x4: 2015 Navara 4X4
- Home Language: ENGLISH
- Been thanked: 3 times
Re: NEW MEMBER
Hi Guys, really battling to work out how to download photos, any advice
cheers
cheers
BABELAAS
2015 Navara 4X4
2015 Navara 4X4
- David
- Patrolman
- Posts: 723
- Joined: 17 Dec 2009 12:42
- Full Name: David Prinsloo
- Nickname: David
- Home Town: Stellenbosch
- Current 4x4: 2006 Patrol 4.8 GRX
- Home Language: Afrikaans
- Location: Stellenbosch
- Has thanked: 2 times
- Been thanked: 49 times
Re: NEW MEMBER
Go to the 'Upload attachment' tab below the text box. Browse for your picture, select it and click on 'Add the file'
Once it has uploaded it will give you the option to 'Place in line' or 'Delete'
Select 'Place in line'
Show us your Patrol!!

2006 Patrol 4.8 GRX Tiptronic Y61/GU(4)
ARB Bullbar, BZT rear bar, TJM 2" Suspension, Snorkel, LT 285/70/17 BFG KO2's, 40L Engel
Stop Rhino Poaching Supporter!
ARB Bullbar, BZT rear bar, TJM 2" Suspension, Snorkel, LT 285/70/17 BFG KO2's, 40L Engel
Stop Rhino Poaching Supporter!
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3461
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 160 times
- Contact:
Re: NEW MEMBER
jy gaan kyk onderaan die "post reply" skoon blad, daar is twee "tabs" klik op "upload attachment" -
* Options * Upload attachment
kies nou die 'tab' 'Browse', nou gaan soek jy op jou rekenaar waar jy ookal jou kiekies stoor [ ek vermoed joune sal onder "My Pictures" wees ???]
Nou kies jy die kiekie wat jy hier wil wys, as die "roete" nou daar onder in die blokkie wys, dan klik jy op "Add the file" -
EN dan en dan en dan ... dan spring die blad boontoe en iewers staan in ROOI letters dat die kiekie wat jy gekies het te root is om te plaas ... NATUUUUUUUUUUUURLIK, want jy het nie die kiekie ge-'krimp' nie...
Orraait, dis nie 'n treinsmesjj nie - Gaan heeltemal uit jou program na jou "Browser" toe [Firefox is vinniger as 'Internet Explorer, maar daai is jou eie keuse .. nou gaan Google jy vir "IRFAN VIEW" - installeer dit op jou rekenaar [dis gratis] as jy dit nou eendga klaar gedaan het - kom nou maar weer terug na http://www.patrol4x4.co.za/ - en begin van vooraf met die kiekie plasing - MAAR , eers gaan jy die kiekie wat hier wil plaas oopmaak met IRFAN VIEW - jy sal sien bo in die "menu" raampie is 'n opsie ('Tab') "IMAGE" - klik op die, dan is dar so 'n lys keuses wat afval, kies "Resize/Resample" - gaan nou daar na "width" toe en oorskryf die syfer wat daar staan met "495" en dan klap jy sommer "enter" [dis vinniger] Kies nou die blou blokke wat beskryf "SAVE AS" - klik op die, kies 'n naam vir jou kiekie en "enter" - hy stoor vir jou die verkleinde kiekie ook onder "My Pictures" maar as 'n aparte file, nie is dieselfde "folder" was wat jy jou groot kiekie uitgehaal het nie
Nou het jy nog jou oorspronklike kiekie - maar ook 'n verkleinde weergawe. Doen nou weer daai "rigg-ma-role" waddi oompi hierbo virt jou beduie het - en diekeer sal jy sien hy sit die kiekie in die ry [gaan aan tot jy DIK of g/vol {
sies, ou vuilbek !!!} is van kiekies uitsoek, en dan klik jy op op die venstertjie "place in line"
Dan "Submit" jy jou posting .......... en WHALLAAAAAA - ons kan kiekies kyk [maar maak gou, ek raas hard as ouens nie kiekies plak nie
AS DIE KIEKIE TE KLEIN IS OM BEHOORLIK TE SIEN - verander dan die "495" na 'n groter nommer ['495 - 500' is geskik vir kameras met hoë p/Gb resolusie [pixels per g/b] tipies myne is 15 .. speel rond tot jy ons heppi het - maar munie TE lank vat nie

Last edited by Kagiso II on 15 Feb 2011 16:22, edited 1 time in total.
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
- David
- Patrolman
- Posts: 723
- Joined: 17 Dec 2009 12:42
- Full Name: David Prinsloo
- Nickname: David
- Home Town: Stellenbosch
- Current 4x4: 2006 Patrol 4.8 GRX
- Home Language: Afrikaans
- Location: Stellenbosch
- Has thanked: 2 times
- Been thanked: 49 times
Re: NEW MEMBER
Katvis - hy lyk mooi - nou soek ons hom groter dat ons mooi kan kyk 

2006 Patrol 4.8 GRX Tiptronic Y61/GU(4)
ARB Bullbar, BZT rear bar, TJM 2" Suspension, Snorkel, LT 285/70/17 BFG KO2's, 40L Engel
Stop Rhino Poaching Supporter!
ARB Bullbar, BZT rear bar, TJM 2" Suspension, Snorkel, LT 285/70/17 BFG KO2's, 40L Engel
Stop Rhino Poaching Supporter!
- BABELAAS
- Senior Member
- Posts: 116
- Joined: 03 Jan 2011 13:30
- Full Name: LOWE
- Nickname: MARC
- Home Town: BRONKHORSTSPRUIT
- Current 4x4: 2015 Navara 4X4
- Home Language: ENGLISH
- Been thanked: 3 times
Re: NEW MEMBER
my Patro except I have put the steel wheels back With the BFG's and put the mags on the trailer.l
- Attachments
-
- Babelaas No 1.gif (41.21 KiB) Viewed 2213 times
BABELAAS
2015 Navara 4X4
2015 Navara 4X4
- David
- Patrolman
- Posts: 723
- Joined: 17 Dec 2009 12:42
- Full Name: David Prinsloo
- Nickname: David
- Home Town: Stellenbosch
- Current 4x4: 2006 Patrol 4.8 GRX
- Home Language: Afrikaans
- Location: Stellenbosch
- Has thanked: 2 times
- Been thanked: 49 times
Re: NEW MEMBER
Very nice - I like the white ARB bumper on a white Troll
but I don't like the high-lift on top as that will take somebody's head off in an accident
-I would rather put it on the roofrack or at the back.
What is the story with the wheels? - steelies in front and mags at the back
I have just noticed the rear bumper - is that a steel item?

What is the story with the wheels? - steelies in front and mags at the back

I have just noticed the rear bumper - is that a steel item?
2006 Patrol 4.8 GRX Tiptronic Y61/GU(4)
ARB Bullbar, BZT rear bar, TJM 2" Suspension, Snorkel, LT 285/70/17 BFG KO2's, 40L Engel
Stop Rhino Poaching Supporter!
ARB Bullbar, BZT rear bar, TJM 2" Suspension, Snorkel, LT 285/70/17 BFG KO2's, 40L Engel
Stop Rhino Poaching Supporter!
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 1 guest