Overheating Y60 4.2 petrol Patrol
- Grant
- Patrolman 1000+
- Posts: 1269
- Joined: 29 Apr 2009 14:52
- Full Name: Francis
- Nickname: Grant
- Home Town: Rosendal
- Current 4x4: 2020 70 Series V8 LC
Hilux 2,4 4x4 SC Dakar - Home Language: English
- Location: Eastern Free State
- Has thanked: 3 times
- Been thanked: 26 times
Re: Overheating Y60 4.2 petrol Patrol
Hi Peter,
I still have my old water pump that started failing and it looked similar to yours. I purchased a new unit from Master Parts in the Cape as Nissans price was R 3,800.00 and as normal then would only have stock available in 3 weeks. I will post some pics tomorrow, or could we meet so I can show you. I will also bring the Seat belt for you.
Send me a PM as I will be in Chloorkop tomorrow morning

V8 Power
You can't expect to be old and wise
if you were never young and crazy
You can't expect to be old and wise
if you were never young and crazy
- Peter Connan
- Moderator
- Posts: 6138
- Joined: 10 Sep 2010 07:21
- Full Name: Peter Connan
- Nickname: Piet
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
- Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 1124 times
- Been thanked: 1038 times
Re: Overheating Y60 4.2 petrol Patrol
Thanks Grant
I really appreciate the trouble you went to.
Cheers
PC

Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
- Dolf
- Senior Member
- Posts: 61
- Joined: 04 Oct 2010 13:53
- Full Name: Dolf Engels
- Nickname: Dolf
- Home Town: Kathu. Nothern Cape
- Current 4x4: Nissan Pathfinder; 2015; 3.0 V9X
Nissan Patrol; 1996; 4.2 SGL (Sold)
Nissan X-Trail; 2015; 1.6 DCi LE Tec (Sold) - Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 3 times
Re: Overheating Y60 4.2 petrol Patrol
Hi Peter,
Ek sien jy beplan 'n groot operasie, baie sterkte daarmee!!! Ek het nie verdere raad, ek sien die manne help baie mooi. Al wat ek weet is dat so 'n verhittingsprobleem 'n moerse frustrasie is en maak dat mens vertroue in die voertuig verloor.
Ek het toe ook die "Couwling" gepas gekry maar ek moes dit ± 1.5 cm na regs skuif. Ek kan nog glad nie sien wat die verskil sou veroorsaak. Ook 'n oorspronklike "fan blade" maar by Nissan gekoop en ingesit. Alles is nou weer mooi op hul plek. Gelukkig was hierdie darem net as normale herstel en nie agv oorverhitting. Snaaks, ek het myne in die rivier gehad, swaar sand in November vir so drie ure aanmekaar en toe nog met die ou "fan blade" en sonder "couwling" en die temperatuur het net normaal gebly, geen probleem.
Maar sterkte en alle voorspoed.

Dolf Engels
Kathu Noordkaap
Nissan Pathfinder; 2015; 3.0 V9X
Nissan Patrol; 1996; 4.2 SGL (Sold)
Nissan X-Trail; 2015; 1.6 DCi LE Tec (Sold)
Kathu Noordkaap
Nissan Pathfinder; 2015; 3.0 V9X
Nissan Patrol; 1996; 4.2 SGL (Sold)
Nissan X-Trail; 2015; 1.6 DCi LE Tec (Sold)
- Peter Connan
- Moderator
- Posts: 6138
- Joined: 10 Sep 2010 07:21
- Full Name: Peter Connan
- Nickname: Piet
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
- Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 1124 times
- Been thanked: 1038 times
Re: Overheating Y60 4.2 petrol Patrol
Dankie Dolf
Mooiloop
Mooiloop
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
- Rudolph
- Senior Member
- Posts: 388
- Joined: 15 Feb 2010 18:03
- Full Name: Rudolph van Deventer
- Nickname: Rudolph
- Home Town: Port Alfred
- Current 4x4: Nissan Patrol Y61 3.0Di GL (TD42Ti)
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 107 times
- Been thanked: 36 times
Re: Overheating Y60 4.2 petrol Patrol
Hi Peter,
Net vir interesantheid, my water pomp het die naweek begin lek en ek het hom toe gister middag afgehaal. Lyk of die sealant aan die onderkant die gees ge gee het. Vir reference het ek fototjie geneem sodat ons kan vergelyk met joune. Net vinnige vragie, het jy joune al terug gesit en watter sealant het jy gebruik?
Groete,
Rudolph

- Attachments
-
- 16012011071.jpg (411.54 KiB) Viewed 1860 times
- Peter Connan
- Moderator
- Posts: 6138
- Joined: 10 Sep 2010 07:21
- Full Name: Peter Connan
- Nickname: Piet
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
- Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 1124 times
- Been thanked: 1038 times
Re: Overheating Y60 4.2 petrol Patrol
Thanks Rudolph
Dit lyk regtig asof jou impellor groter is as myne ne? Ek het nou 'n nuwe waterpomp by Wilfred Moore geleen, wat hy gekoop het vir sy 4.5. Dit lyk bietjie anders, maar ek gaan hopelik vanaand of more-aand kans kry om myne weer af te haal en te kyk of hy pas.
Ek het die gewone swart RTV gasket silicon gebruik op myne. Ek dink die gleufies in die pomp housing hou dit baie goed vas. Wees versigtig om hom nie te styf vas te draai nie, ek dink die torque is net omtrent 18 N/m. Ek sit die pomp op en draai die boutjies net effetjies vas, dan wag ek oornag en trek hom in die oggend vas.
Thanks
Peter
Dit lyk regtig asof jou impellor groter is as myne ne? Ek het nou 'n nuwe waterpomp by Wilfred Moore geleen, wat hy gekoop het vir sy 4.5. Dit lyk bietjie anders, maar ek gaan hopelik vanaand of more-aand kans kry om myne weer af te haal en te kyk of hy pas.
Ek het die gewone swart RTV gasket silicon gebruik op myne. Ek dink die gleufies in die pomp housing hou dit baie goed vas. Wees versigtig om hom nie te styf vas te draai nie, ek dink die torque is net omtrent 18 N/m. Ek sit die pomp op en draai die boutjies net effetjies vas, dan wag ek oornag en trek hom in die oggend vas.
Thanks
Peter
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
- Rudolph
- Senior Member
- Posts: 388
- Joined: 15 Feb 2010 18:03
- Full Name: Rudolph van Deventer
- Nickname: Rudolph
- Home Town: Port Alfred
- Current 4x4: Nissan Patrol Y61 3.0Di GL (TD42Ti)
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 107 times
- Been thanked: 36 times
Re: Overheating Y60 4.2 petrol Patrol
Hi Peter,
Moeilik om te sê of hy groter of kleiner is. Ek sal myne se deursnee meet voordat ek hom vanaand terug sit dan weet ons. Dit is 'n Nissan produk hy het die Nissan naam en 'n nommer op.
Dankie sal jou raad volg met die terug sit van die pomp.

- tour de frans
- Patrolman
- Posts: 797
- Joined: 03 May 2009 19:48
- Been thanked: 22 times
Re: Overheating Y60 4.2 petrol Patrol
Hi Peter,ek sluit baie laat aan by die gesprek.Ek wil graag iets noem vir wat dit werd is.
Hoer kompressie verhouding sal ek nie aanbeveel nie.Dit het niks met die oorverhit te doen nie.Daai engine se ouderdom laat nie toe vir ons lae octane petrol nie.Die combustion chamber is nie ontwerp vir dit nie.Meer probleme gaan opduik,as net warm word.Pienking soos Johndough se,is een van hulle.
Die sny van die cam,hoekom?Jy gaan net bottom end verloor en die kar sal meer topend gee,dis nie hoe n groot swaar kar wil werk nie.Weer soos Johndough genoem het.
Onthou daar is n groot verskil tussen kompressie verhouding en kompressie druk.Die druk een kan net gemeet word deur die sparkplug gat.Dit se ook nie veel nie,behalwe as n cylinder af is.Indien dit jou geval sal ek soek hoekom,en dit herstel.
Ek sal nie die engine oopmaak vir die hitte nie.Net vir die blowby ja of as hy olie suip.Daai oordoen gaan nie help vir die hitte nie.Bygese as n top gasget of top nie gekraak is nie.
Daai thermostet se klein spring is net n kussing soos wat die stat oopmaak,druk die ronde plaatjie n gat toe en die klein spring hou net die plaatjie daar.Die gat wat hy toe druk is n bypass port.As die gat oop is bypass die water die radiator.Stat is toe.Soos werking temp beryk word maak die stat oop en terselfde tyd druk hy die bypass port toe,Nou sirkel die water deur die radiator.
Die water pomp se impeller lyk vir my reg,as hy groter is sal hy makliker stol.
As ek mag raad gee.Gooi weg daai elec.waaiers.Dit werk nie.Het nog nooit reg gewerk nie.Die viscous loop dalk stadiger op idle,maar pomp wel meer lug.As jy werk/rev pomp daai viscous baie beter as die electric fans.Al is daar 4 fans op,dit werk nie.
Charles op die forum ry ook so kar,hy sleep n Explorer en ek het hom nog nooit hoor kla oor hitte nie.
Masterparts is die regte plek vir al jou parte.Ek ken hulle goed en sal met hulle praat vir jou.Kontak my,ek gaan kyk wat jy wil he en sien sommer of als reg is.
Iets laaste,my diesel wat ek uitgegooi het en met n 4L ford engine opgeeindig het,werk baie goed,ek kan net nie n viscous opkry nie.Die engine het nie plek nie.Ek sleep ook n Explorer en sodra ek stop Heat soak my kar.Die hitte gaan op tot ek weer begin ry.Al wat dit se is die elec fan hou nie by nie.Ek is nou besig om n hydraulic fan te bou wat werk van af die powersteer pomp.Ek weet dit sal werk,ek het dit al gedoen met n cruiser met n v8 wat ek ingebou het,en daai fan het n viscous laat sleg lyk.
Hoop dit help,ek weet ook nie hoever jy al gewerk het met die engine nie,maar good luck.
Groete
Frans

Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy
Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
Gu y61 pickup- 6.2L chevy
Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
- Peter Connan
- Moderator
- Posts: 6138
- Joined: 10 Sep 2010 07:21
- Full Name: Peter Connan
- Nickname: Piet
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
- Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 1124 times
- Been thanked: 1038 times
Re: Overheating Y60 4.2 petrol Patrol
Dankie Frans
Ek het nog nie gewerk nie, ek dink nog. Wat my pla oor wat jy se is dat die kar erger oorverhit het met die viscous. Ek het die viscous by 'n lokale mechanic en by Silverton gehad, en hulle het gese hy is reg, en dis hoekom ek oorgegaan het na die elektiese fans.
Dit beteken dus dat ek 'n ander probleem het. Kan jy dalk raai wat dit mag wees?
Ek wou nie die cam sny nie, ander ouens het dit voorgestel maar my opinie was presies wat jy nou gese het. Die rede hoekom ek oor modifikasies praat, is dat as ek dan die enjin moet oordoen ek graag ook bietjie meer krag sou wou he, aangesien 'n volgelaaide 4.2 nie spoed kan hou op die bulte nie. En dis sonder 'n sleepwa.
Dankie

- Posts: 611
- Joined: 01 Feb 2010 07:42
- Full Name: Andries
- Nickname: None
- Home Town: Pretoorsdorp
- Current 4x4: 4.8 GL with hairdryer.
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 28 times
- Been thanked: 38 times
Re: Overheating Y60 4.2 petrol Patrol
Hi Peter,
Ek dink dit is baie moelik op n viscous fan te toets, (ek praat nou nie uit jare se ondervinding nie). Die ou ene op my ou 3.4 fordjie het reg gevoel, styf, maklik gedraai as hy n sekere temp was maar dit is alles teen 0 engine spoed, ek dink dinamies maak die viscous fluid ander goed.
Nog n voorstel
Is dit dalk nie die moeite werd om met n solid fan (i.e. een wat permanenet vas is) of dalk flexi soos die V8 manne gebruik net te toets of die kar overheat nie ( sonder om nou n plek met waterpoele te gaan soek).

Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 1 guest