Can anybody tell me, please: Does a replacement bumper {rear} exist in the market place for the GY Patrol [Agarob's shape?]
If kept - by whom? [en hoeveel kos dit?]
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
Ek het n Burnco rear replacement bumper op Mufasa - baie goeie kwaliteit alhoewel bietjie swaar. Hein maak sy bumpers en rock sliders van 3mm staal - dus is die goed geweldig sterk maar baie ouens kla dat dit bietjie swaar is. Vra maar Vir JG en JohnBoy - hulle beide ken die Burnco produkte en ek weet JG het n Burnco voor bumper gehad - JohnBoy het ook voor en agter soos ek. Ek weet daar was al ouens wat dit by Hein laat maak het en dan na die noorde toe laat vervoer het en net self laat aansit het. Ek is nie spyt oor myne nie en sal nie iets anders op wil he nie.
Ek weet nie van ander make soos ARB ens nie - maar is seker daar is og beskikbaar op die mark. Oom Mac kan gaan krap daar by my fotos in my profile - jy sal baie daar kry wat jy die bumper kan sien.
Jy kan vir Hein Burnett self kontak as jy belangstel - ek gaan nie it sy werkswinkel praat wat pryse aan betref nie. Sy nommers is (021) 949-4930 of 083 656 6679. Hy is hier in Stikland Belville gelee.
Oom Mac Wilfred Moore has one on his car, but I don't know who built it. Find out what Nissan want for the normal one, lets see what we have to work with?
Ek het my stel voor agter en fenders by Louis laat bou in Worcester hy bou die bumpers self
Per kar en na jou smaak en hulle is ook airbag cop
Indien nodig
Attachments
IMG00362-20101203-1417.jpg (204.04 KiB) Viewed 2282 times
duckitt wrote:Ek het my stel voor agter en fenders by Louis laat bou in Worcester hy bou die bumpers self
Per kar en na jou smaak en hulle is ook airbag cop
Indien nodig
Charles - daardie is 'n 'stunning' bumper vir die GY Patrol - die bling gaan nie vir my werk nie maar op daai Trol lyk dit pragtig!