

JG Shields wrote:Is dit die oorspronklike kopligte?
Het die naweek my alloys ook so oorgedoen...so charcoal kleur laat meng en self gespuit...nou match dit beter met die TJM Bumper en voorkoms maar dit het amper my hele Sondag gevat. Eers rims goed flat dan self etch primer opsit voor base en laastens clear coat...die probleem is die wag tussen in vir droog raak. Het darem genoeg biere gehad om die pyn weg te vat.Wilfred Moore wrote:Hou van die agresiewe voorkoms.
Is die genoeg houding??Pieter du Toit wrote:Lyk baie smart Langman - soos Dennis se tyd om bietjie houding op daai blink te kry!
Users browsing this forum: No registered users and 2 guests