Y61 rear brake cylinders

jthuynsma
Newbie
Newbie
Posts: 6
Joined: 18 Aug 2020 18:18
Full Name: Jan thuynsma
Nickname: Jan
Home Town: Windsorton
Current 4x4: Patrol y61
Cruiser 105 4.2d
Hilux 2.8
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 2 times
Been thanked: 2 times

Re: Y61 rear brake cylinders

Post by jthuynsma »

Dankie peter ek gaan môre in dorp toe dan sal ek kyk of ek kan uitmaak of dit die male tipe is.

Vraag, is daar lower control arm bushes by ander mense ook beskikbaar en die steering link(draglink volgens my kar werker)

Ekt die bakkie op n veiling gekoop om op die plaas en as firefighter te gebruik maar nou ry hy so lekker ek gebruik hom soms dorptoe ook so ek wil maar regmaak soveel ek kan.
Met tyd is daar baie om te doen maar hierdie klink vir my nou belangrikste

User avatar
Tinus lotz
Moderator
Posts: 8206
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 749 times
Been thanked: 483 times

Re: Y61 rear brake cylinders

Post by Tinus lotz »

Piet kan jou help met n drag link
Marinus kan help met daai buste wat jy soek

jthuynsma
Newbie
Newbie
Posts: 6
Joined: 18 Aug 2020 18:18
Full Name: Jan thuynsma
Nickname: Jan
Home Town: Windsorton
Current 4x4: Patrol y61
Cruiser 105 4.2d
Hilux 2.8
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 2 times
Been thanked: 2 times

Re: Y61 rear brake cylinders

Post by jthuynsma »

Ek het met Rubbers buste en tierod ends by Marinus reggekom, of eerder sy sidekick in Bloemfontein Adriaan. Het met die draglink by Peter Connan reggekom behoort teen volgende week alles bymekaar te hê.

Dankie vir almal se raad en hulp

Post Reply

Return to “12. Suspension, Steering & Brakes”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest