Diff lock off but ON?

Transmissions, Transfer Boxes, Axles, Drive Shafts
Post Reply
User avatar
JohnBoyZA
Site Admin
Posts: 1344
Joined: 02 Apr 2009 14:34
Full Name: John Murray
Nickname: John Boy
Home Town: Bloubergstrand
Current 4x4: Patrol GRX 4.8
Home Language: Afrikaans/English
Location: Big Bay, Cape Town
Has thanked: 524 times
Been thanked: 140 times

Diff lock off but ON?

Post by JohnBoyZA »

Reverse gister uit die garage toe voel ek iets is nie pluis nie... en toe ek draai voel dit asof my difflock aan is ... die DL knoppie wys af ... maar toe engage en disengage ek en na en dit die 5 of sesde mal gedoen het met voorentoe en agtertoe ry toe disengage hy uiteindelik ... :think:

ek sien meeste probleme hier hou verband met difflock wat nie wil inskop nie - Dawid, Andre ens. maar nie anders om nie. Advies asb.

Dankie
John
Nissan Patrol, GRX, 4.8 (GU Y61)
Flickr: http://www.flickr.com/photos/jhemurray/sets/

User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 6069
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 582 times
Been thanked: 568 times

Re: Diff lock off but ON?

Post by Peter Connan »

Ek het dit gehad toe ek my kar gekoop het.

Dis eintlik dieselfde probleem, net anders om. Met ander woorde, dis of die solenoid (80%), of die skakelaar(10%) of die control unit10%).

Maar die is wel iets wat jy moet uitsort, want dit kan ernstige skade veroorsaak, want as jy nou die locker aansit, engage hy, maar as jy hom afsit is daar niks wat hom uittrek nie, maar ook niks wat hom ingetrek hou nie...

Ek sou begin deur die solenoid te olie en te probeer losmaak.
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.

User avatar
JohnBoyZA
Site Admin
Posts: 1344
Joined: 02 Apr 2009 14:34
Full Name: John Murray
Nickname: John Boy
Home Town: Bloubergstrand
Current 4x4: Patrol GRX 4.8
Home Language: Afrikaans/English
Location: Big Bay, Cape Town
Has thanked: 524 times
Been thanked: 140 times

Re: Diff lock off but ON?

Post by JohnBoyZA »

Dankie Peter, ek maak so - sal verdere terugvoering gee :thumbup:
Nissan Patrol, GRX, 4.8 (GU Y61)
Flickr: http://www.flickr.com/photos/jhemurray/sets/

Post Reply

Return to “10. Drivetrain”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest